Return to search

Die trauma van geweldsmisdaad op die funksionering van geloofsgemeenskappe

Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2001 / ENGLISH ABSTRACT: Violent crime in South Africa in general and on the Cape Flats in particular, is a very
complex phenomenon. This phenomenon has various historical, sociopolitical and
economic roots.
Furthermore, violent crime has a direct as well as indirect impact on the functioning of
faith communities within societies. Congregations and churches do not function in
isolation from the rest of society. Theology, and more specifically pastoral care, must be
seriously concerned with the problems experienced by the community at large.
A pastoral strategy should therefore move away from a spirituality that only focus on the
impact of violence on individuals and families. Because violent crime is a systemic
phenomenon, a socio-systemic approach should be followed, in which the impact of
violent crime on faith communities should be analyzed in order to create a holistic
model.
In Chapter 1 we look at the reasons for violence. We focus on the appearance of crime,
the relationship between aggression and crime. Different types of aggression as well as
some underlying causes of aggression are discussed.
In Chapter 2 we focus on crime as a national phenomenon. Certain historical roots of
the current "culture of violence" are discussed. We also look at the impact of the political
transition since 1990 on the socio-economic and moral situation in the country.
In Chapter 3 we take a closer look at the situation on the Cape Flats. Particular attention
is given to the issue of gangsterism, which in a certain sense has become synonymous
with the Cape Peninsula.
In Chapter 4 the trauma of violent crime on communities is the focus of discussion.
Results of a victim survey in Cape Town are utilized. Violence against women and
children enjoy special attention. The effect of violent crime on faith communities is
highlighted.
In the last chapter we try to put forward some guidelines for a theory of practice for the
pastoral care of people living on the Cape Flats, using traditional-historic and current
resources. We propose a holistic model with a systemic approach.
We choose a theory of practice based upon an eco-hermeneutic model, which implies
the following:
The interpretation of the salvation of God to people (hermeneutic) within the reality
(existence) of their daily lives (systemic). We indicate a few areas for long term, preventative building up and healing intervention
and conclude with the results of this research. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Geweldsmisdaad in Suid-Afrika in die algemeen en op die Kaapse Vlakte in
besonder, is 'n uiters komplekse fenomeen, waarvan die wortels gesoek moet
word in verskeie historiese, sosio-politieke en ekonomiese oorsake.
Hierdie geweldsmisdaad het In direkte en indirekte impak op die funksionering
van geloofsgemeenskappe binne die samelewing. Gemeentes en kerke
funksioneer nie in isolasie van die res van die samelewing nie en daarom behoort
teologie en die pastoraat in besonder, erns te maak met die probleme waarmee
die breer gemeenskap worstel.
In Pastorale strategie behoort dus weg te beweeg van In spiritualiteit wat fokus
bloot op die impak van geweld op individue en gesinne. Omdat geweldsmisaad In
sistemiese verskynsel is, behoort In sosio-sistemiese benadering gevolg te word
waarbinne die impak van geweldsmisdaad op geloofsgemeenskappe
kontekstueel ontleed word ten einde In holistiese model te ontwerp.
In Hoofstuk 1 word daar gekyk na oorsake van geweld. Ons kyk na die voorkoms
van misdaad, die verband tussen aggressie en geweld. Verskillende tipes
aggressie sowel as onderliggende oorsake vir aggressie word bespreek.
In Hoofstuk 2 word daar gefokus op geweld as nasionale fenomeen. 8epaalde
historiese wortels van die huidige "kultuur van geweld" word bespreek. Daar word
veral gekyk na die impak van die politieke transisie sedert 1990 op die sosioekonomiese
en morele toestand in die land.
In Hoofstuk 3 word die situasie op die Kaapse Vlakte van nader beskou. Die
verskynsel van bendegeweld wat in 'n sekere sin al so sinoniem met die Kaapse
Skiereiland geword het, kry besondere aandag.
In Hoofstuk 4 word die trauma van geweldsmisdaad op gemeenskappe
bespreek. Resultate van 'n opname onder slagoffers van misdaad in Kaapstad
word as uitgangspunt gebruik. Geweld teen vroue en kinders geniet spesiale
aandag. Die effek hiervan op die funksionering van geloofsgemeenskappe word
uitgelig.
In die laaste hoofstuk word gepoog om vanuit die tradisioneel-historiese sowel
as hedendaagse bronne tot ons beskikking riglyne vir 'n moontlike praktykteorie
vir die pastorale begeleiding van lidmate binne hierdie gemeenskappe op die
Kaapse Vlakte daar te stel. 'n Holistiese model wat sistemies te werk gaan, word
voorgestel.
Die keuse vir In praktykteorie gebou op In eko-hermeneutiese model word
gemaak, wat neerkom op: Die vertolking van God se heil aan mense (hermeneuties) binne die
totale werklikheid van hule daaglikse bestaan (ekosistemies).
In Paar areas vir langtermyn, preventatiewe opbou en ehelende intervensie word
voorgestel en die navorsingsbevindinge van hierdie studie word aangedui.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52231
Date03 1900
CreatorsMacMaster, Llewellyn L. M.
ContributorsLouw, D. J., Stellenbosch University. Faculty of Theology. Dept. of Practical Theology & Missiology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format95 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds