Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: A vast literature on the incompatibility of socio-economic development and environmental conservation (also referred to
as sustainable development) has developed over the past few years. This study takes on the form of a critical, problemdriven
discussion and evaluation of the applicability and viability of the concept of capacity-sharing to the current South
African water management regime. Within the study, the complexities involved in the shift from a supply- to demandoriented
management strategy are examined in depth. This transition in strategy proves to be problematic for water
policy makers and managers because of past management regimes and structures, measurement related problems,
incorrect or insufficient definition of criteria needed for demand-oriented approaches and the emotional complexities
regarding water use. Developments in water policy are currently at a point where problems are experienced regarding
the practical implementation of proposed water demand-oriented policy.
The concept of capacity-sharing is explained and discussed in detail, leading to the identification of the applicability to
three of the most important problems (basic contradiction within the 1998 National Water Act, initial allocation for market
adoption and equity within the market) faced within the transition towards a demand-oriented approach.
This study found that the concept of capacity-sharing does hold applicability in addressing the above-mentioned three
problems towards the transition to a demand-side management approach. Capacity-sharing, therefore, should be part of
this timely transition and the state should make use of the advantages of this concept. To support this view, seven
studies are proposed for further research to address the problems as mentioned in section 5.2 of the thesis. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Uitgebreide literatuur aangaande die onversoenbaarheid van sosio-ekonomiese ontwikkeling en omgewingsbewaring
(ook volhoubare ontwikkeling genoem) het oor die afgelope paar jaar ontwikkel. Hierdie studie neem die vorm van 'n
kritiese, probleemgedrewe bespreking ten opsigte van die toepasbaarheid en relevansie van die konsep van
kapasiteitsdeling binne die orde van huidige Suid Afrikaanse waterbestuur, aan. Die vele aspekte van die
klemverskuiwing van 'n aanbod- na 'n vraag-georiënteerde waterbestuur-strategie, word ook beklemtoon. Hierdie
oorgang is problematies vir waterbeleid-formuleerders en bestuurders as gevolg van vorige waterbestuur-ordes en
strukture, meetbaarheid georiënteerde probleme, foutiewe of onvoldoende definieering van watergebruik-regte en die
emosionele kompleksiteite van water. Tans, word probleme rakende die praktiese implementering van voorgestelde
vraag-georienteerde waterbeleid ervaar.
Die konsep van kapasiteitsdeling word in detail verduidelik en bespreek waarvandaan die toepasbaarheid op drie van die
belangrikste probleme (basiese kontradiksie binne die 1998 Nasionale Waterwet, aanvanklike verdeling van water
gebruik regte vir opname binne die mark en die kwessie van regverdigheid binne die mark) vir die oorgang na 'n vraaggeoriënteerde
strategie geïdentifiseer word.
Die studie het bevind dat die konsep van kapasiteitsdeling wel relevansie ten opsigte van die bogenoemde drie probleme
tydens die oorgang na 'n vraag-georiënteerde strategie, inhou. Kapasiteitsdeling behoort dus deel te vorm van die
oorgangsfase na 'n vraag-georiënteerde water bestuur strategie en die staat behoort gebruik te maak van die konsep se
voordele. Ter ondersteuning hiervan word sewe studies voorgestel vir verdere navorsing ten opsigte van die probleme
soos geïdentifiseer in afdeling 5.2 van die tesis.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53157 |
Date | 12 1900 |
Creators | De Lange, Willem Johannes |
Contributors | Vink, N., Stellenbosch University. Faculty of AgriSciences. Dept. of Agricultural Economics. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 114 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds