This dissertation attempts to understand the causes and levels of work stress and
burnout in a department of the South African Public Service, by using three quantitative
questionnaires, namely the ‘Work Experience Life Questionnaire’, ‘Maslach Burnout's
Questionnaire’, and a ‘Biographical Questionnaire’. A qualitative questionnaire was
administered to illicit in-depth responses in relation to the quantitative aspects of the study.
The sample constituted of 341 senior officials whose positions ranged from Assistant
Director to the Director-General. 231 quantitative questionnaires were completed, pointing to
an acceptable response rate of 67.7%, which accounts for more than two thirds of the total
study population. Qualitative questionnaires were emailed to 20 individuals, resulting in a
returned response rate of 50%. A cross-sectional approach was adopted.
The literature review was followed by an empirical investigation. The quantitativequalitative
research approach, with a focus on Creswell's dominant-less-dominant model was
used, where the quantitative phases were the dominant approach. A non-experimental
approach was followed in the form of a cross-sectional study to examine the relationship
between job stress and burnout in a specific time of study, by using the experience of Work
and Life Circumstances Questionnaire (WLQ) and Maslach's Burnout (MBI-General
Survey). In order to address the gaps with regards to the above-mentioned two
questionnaires, a qualitative investigation was also conducted, where semi-structured
questionnaires were sent to a number of officials. The qualitative survey was carried out to
give an in-depth meaning to the quantitative data. It also extensively addressed the issues of
organizational politics. / Hierdie verhandeling se hoof fokus is om die vlakke en oorsake van bestuurder stres
en –uitbranding in ʼn departement van die Suid-Afrikaanse staatsdiens te ondersoek, deur
gebruik te maak van 3 kwantitatiewe vraelyste (Ervaring van Werk en Lewens vraelys,
Maslach se Uitbrandings vraelys, en ʼn biografiese vraelys), sowel as ʼn kwalitatiewe
navorsings gedeelte. Vanuit ʼn populasie van 341 senior amptenare in poste vanaf assistentdirekteur
tot Direkteur-generaal het 231 die vraelyste voltooi (67.7%). ʼn Kruis-seksionele
benadering is toegepas.
Hierdie studie voorsien ʼn in-diepte, en uitgebreide teoretiese perspektief en
bespreking oor stres, werk stres, en werk uitbranding in die staatsdiens. In hoofstuk drie is ʼn
in-diepte uiteensetting gegee oor die rol wat organisasie politiek in die werk organisasie
speel. Meer spesifiek dui die literatuur oorsig aan dat daar ʼn sterk verhouding tussen
organisasie politiek, werk stres en –uitbranding bestaan. ʼn Belangrike tekortkoming in
hierdie oorsig is dat daar nie baie literatuur oor die onderwerp beskikbaar is nie en dat van die
bronne ook baie verouderd is.
Die literatuur studies, internasionaal en plaaslik, in hoofstuk vier, dui aan dat hoë
vlakke van stres lei tot gesondheidsprobleme, wat dan ook kan lei tot hoë vlakke van
personeelomset en –uitbranding in vroulike en manlike werknemers.
Die literatuurstudie is opgevolg deur ʼn empiriese ondersoek. Die kwantitatiefkwalitatiewe
navorsing benaderings, met ʼn fokus op Creswell se dominant-less-dominant
model, waar die kwantitatiewe fases as oorheersende benadering gebruik is. ʼn Nieeksperimentele
benadering is gevolg in die vorm van ʼn kruis-seksionele studie om die
verhouding tussen werk stres en -uitbranding op een spesifieke tyd te bestudeer deur gebruik
te maak van die ervaring van Werk- en Lewensomstandighede vraelys (WLV) en Maslach se
Uitbrandings vraelys (MBI- Algemene Opname). Om die behoeftes van die twee vraelyste
aan te spreek is ʼn kwalitatiewe ondersoek uitgevoer waar semi-gestruktureerde vraelyste aan ʼn aantal amptenare gestuur is. Die kwalitatiewe opname is uitgevoer om ʼn in-diepte
betekenis aan die kwantitatiewe data te gee. Verder het dit ook die kwessies van organisasie
politiek breedvoerig aangespreek. / Thesis (PhD)--University of Pretoria, 2014. / gm2014 / Psychology / Unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/40250 |
Date | January 2014 |
Creators | Swartz, Leon |
Contributors | Potgieter, Cheryl, leon@socdev.gov.za |
Publisher | University of Pretoria |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | © 2014 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
Page generated in 0.0027 seconds