Tesis (MSc) -- Stellenbosch University, 1995. / ENGLISH ABSTRACT: A map of the different plant communities in a part of the West Coast National Park (WCNP) is
presented. The approach of the Zurich-Montpellier school is used for the phytosociological
studies. Thirty plant communities are described and related to environmental factors. One new
alliance, two sub-alliances, seventeen associations, seven sub-associations and three variations are
described. It is suggested that the Willdenowio -- Diospyretum austro-africanae is raised to
alliance level and the Eucleo -- lschyrolepion eleocharidis lowered to sub-alliance level. The
different floristic groups in which the plant communities fell were Strandveld, Proto-fynbos,
marsh, strand and ecotones between Strandveld and Fynbos.
A further extensive survey was conducted in the Postberg Nature Reserve (PNR), which forms
part of the West Coast National Park, to determine the possible cause of decline in small antelope
numbers (duiker, grysbok and steenbok). The potential production of the vegetation of the
Postberg Nature Reserve is about 561.64 kg DM/ha/yr. Rumen analyses of the small antelopes
were performed in an attempt to assess the possible relationship between plants and animals. It is
found that the small antelope utilizes a big spectrum of plants.
Different plant communities were structurally examined and it is proved that the steenbok are
bolder than the other two small antelope and are prepared to feed in areas having a lower plant
density. Duiker and grysbok preferentially prefer plant communities taller than 60 cm.
KEYWORDS
Braun-Blanquet, community structure, distribution, Fynbos Biome, habitat, plant communities,
Raphicerus campestris, Raphicerus melanotis, Strandveld, Sylvicapra grimmia. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Plantgemeenskapskaart is vir 'n deel van die Weskus Nasionale Park (WNP) opgetrek. Die
Zurich-Montpellier fitososiologiese benadering is gebruik om die plantegroei te analiseer en te
beskrywe. Dertig plantgemeenskappe is geklassifiseer, beskryf, gekarakteriseer en ekologies
geinterpreteer. Ben nu we alliansie, twee sub-alliansies, sewentien assosiasies, sewe subassosiasies
en drie variasies is beskryf. Daar is voorgestel dat die Willdenowio -- Diospyretum
austro-africanae tot alliansievlak verhoog en die Eucleo -- Ischyrolepion eleocharidis na suballiansievlak
verlaag word. Die verskillende floristiese groepe waarin hierdie plantgemeenskappe
geval het bestaan uit Strandveld, Protofynbos, strand-, vleiland-, en ekotone tussen Strandveld en
Fynbos.
'n Verdere intensiewe studie is in die Postberg Natuurreservaat (PNR), wat deel uitmaak van die
Weskus Nasionale Park, ondemeem om 'n moontlike verklaring te vind vir die afname van
kleinwildsoorte (duiker, grysbok en steenbok). Die produksiepotensiaal van die Postberg
Natuurreservaat (PNR) is bepaal op ongeveer 561.64 kg DM/ha/jaar. Maaginhoud ontledings
van die kleinwildsoorte is gebruik om 'n moontlike verhouding tussen plant en dier te bepaal.
Daar is bevind dat die kleinwildsoorte 'n groot spektrum van plante kan benut.
Verskillende plantgemeenskappe is t.o.v. plantegroeistruktuur ondersoek en daar is bewys dat die
steenbok minder skugter as die grysbok en duiker is en in oop areas, met 'n laer plantdigtheid, sal
beweeg. Die duiker en grysbok verkies plantgemeenskappe wat meer as 60 cm hoog is.
TREFWOORDE
Braun-Blanquet, Fynbosbioom, gemeenskapstruktuur, habitat, plantgemeenskappe, Raphicerus
campestris, Raphicerus melanotis, Strandveld, Sylvicapra grimmia, verspreiding.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58692 |
Date | 03 1900 |
Creators | Heydenrych, Aneria Janine |
Contributors | Boucher, C., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Botany & Zoology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 235 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds