Return to search

Misdade teen vroue in die Gautengprovinsie

The purpose of this research was to describe and explain crimes against women in the Gauteng Province of South Africa. It was conducted by means of a literature review, followed by empirical research, based on police dockets, against the background of Seligman's theory on learned helplessness. The literature review was used to design a research schedule. The schedule was used for data capturing from police dockets from the Crime Information Analysis Centre (QAQ at their Gauteng Regional office in Johannesburg. From this data, a convenience sample, consisting of 303 cases, was compiled. These cases were reported at the charge offices of Pretoria-Moot Villieria, Pretoria-North, Pretoria-West Eersterust and Hillbrow, for the period between 1 January 1997 and 1 March 1998. Finally, recommendations are made for the design of
preventative strategies, and suggestions are made for possible future research. / Die doel van hierdie navorsing was om misdade teen vroue in die Gauteng Provinsie van Suid-Afrika te beskryf en te verklaar. Dit is gedoen aan die hand van literatuurstudie, en is uitgebrei met 'n empiriese ondersoek wat op polisiedossiere ebaseer is, teen die agtergrond van Seligman se teorie van aangeleerde hulpeloosheid. Die literatuurstudie is gebruik om 'n skedule te ontwerp. Die navorsingskedule is gebruik vir datavangs uit polisiedossiere. Die polisiedossiere van die Misdaadinligting-Analisesentrum (MIAS) van Gauteng se streekkantoor in Johannesburg is gebruik vir die samestelling van 'n gerieflikheidsteekproef bestaande
uit 303 gevalle. Hierdie gevalle kom uit die aanmeldings by die aanklagkantore van Pretoria-Moot/ Villieria, Pretoria-Noord, Pretoria-Wes, Eersterust en Hillbrow, en wel tussen 1 Januarie 1997 en 1 Maart 1998. Ten slotte word aanbevelings vir die ontwerp van voorkomingstrategie gedoen en voorstelle vir moontlike toekomstige navorsing gemaak. / Criminology and Security Science / M.A. (Criminology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1032
Date01 January 2002
CreatorsJooste, Thomas Ignatius Muller
ContributorsConradie, H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xii, 161 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds