Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: A combined quantitative and qualitative methodology was employed in order to explore
the intimate heterosexual context of coloured* pregnant adolescents as a determinant of
their sexual risk-taking behaviour. Structured questionnaires were completed by forty
young women attending prenatal clinics in the Stellenbosch area, and unstructured
open-ended interviews subsequently conducted with ten selected respondents. It was
found that the heterosexual relationships in which these girls were involved, tended to
be intense emotional attachments based upon a foundation of friendship and trust, and
reinforced by cultural notions of romantic love. In the wake of working class socioeconomic
circumstances these relationships became a primary source of meaning-giving
in respondents' lives, pervading all aspects of their everyday existence and guiding their
future prospects. And it is in this context that sex prevailed as a means of deepening the
emotional experience and pursuing relationship maintenance. Reproductive health
interventions for coloured female adolescents would have to acknowledge these
complexities and act upon them in ingenuous ways. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Gekombineerde kwantitatiewe en kwalitatiewe metodologie is geïmplementeer ten
einde te bepaal op welke wyse die intieme heteroseksuele konteks van kleurling*
swanger adolessente hulle seksueel riskante gedrag beïnvloed. Gestruktureerde
vraelyste is voltooi deur veertig jong vroue wat prenatale klinieke in die Stellenbosch
area bygewoon het, waarop ongestruktureerde nie-leidende onderhoude met tien
geselekteerde respondente gevoer is. Dit is bevind dat hierdie meisies se heteroseksuele
verhoudings meestal intense emosionele verbintenisse was, wat gebaseer is op 'n
grondslag van vriendskap en vertroue, en wat versterk is deur kulturele opvattings van
romantiese liefde. In die lig van werkersklas sosio-ekonomiese omstandighede, het
hierdie verhoudings 'n primêre bron van betekenis in respondente se lewens geword.
Dit het alle aspekte van hulle daaglikse bestaan beïnvloed en hulle toekomsvooruitsigte
gerig. En dit is binne sodanige konteks wat seks beoefen is. Dit was instrumenteel ten
einde verdieping van die emosionele ervaring en voortsetting van die verhouding te
probeer bewerkstellig. Reproduktiewe gesondheidsintervensies vir kleurling vroulike
adolessente sal erkenning moet gee aan hierdie kompleksiteite en vindingryke
oplossings daarvoor moet genereer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51788 |
Date | 12 1900 |
Creators | Burger, Catherin-Ann |
Contributors | Lesch, E., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 140 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0023 seconds