Return to search

Die waarde van die vrou se dienste in die huishouding

Text in Afrikaans / This study aims at determining the value which is attributed to a wife's
household actions in terms of section 7(3)-(6) of the Divorce Act 70 of
1979.
The nature, quantity and quality of a wife's contribution are discussed on
the basis of various decided cases and on the basis of factors which influence
the extent of the redistribution of assets. The comments of various
writers on sections 7(3)-(6) of the Divorce Act 70 of 1979 are also discussed.
Since there are few decided cases in South Africa which are relevant to this
study, a number of foreign legal systems are looked at by way of
comparison to determine possible directional trends with regard to the value
of a wife's services in the household. / Die doel van hierdie studie is om die waarde van die vrou se dienste in die
huishouding te bepaal binne die konteks van eise ingevolge artikels 7(3)-(6)
van die Wet op Egskeiding 70 van 1979.
Die aard, kwantiteit en kwaliteit van die vrou se bydrae word bespreek aan
die hand van regspraak en aan die hand van faktore wat 'n invloed op die
omvang van die herverdeling van bates het. Verskeie outeurs se kritiek teen
artikels 7(3)-(6) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 word ook bespreek.
Aangesien daar in die konteks van hierdie studie min Suid-Afrikaanse regspraak
is, word 'n aantal buitelandse regstelsels vergelykenderwys bespreek
om moontlike rigtinggewende neigings ten opsigte van die waarde van die
vrou se dienste in die huishouding te bepaal. / Private Law / LL. M.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17093
Date06 1900
CreatorsKirby, Ronald Vernon
ContributorsHeaton, J.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (39 leaves)

Page generated in 0.008 seconds