Return to search

Gender and culture in the Xhosa novel

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study examines gender and culture in L.L. Ngewu's novel, Koda kube nini na? The
aim is to examine the influence of culture on how women and men as characters are
portrayed. The study is motivated by the fact that despite the new democratic
dispensation in South Africa since 1994, there is still a lot of gender discrimination in the
Xhosa society. This is the result of the old traditional practices that severely discriminated
against women on the bases that they are women.
Chapter 2 of the study presents theoretical aspects of gender and culture. Chapter 3
analyses character and space in Ngewu's novel, Koda kube nini na? It is found that the
characters of the novel are well-rounded. They are complex and dynamic. Space in the
novels is concrete, but it also assumes symbolic significance in the way it represents a
bigger picture: South African that is still in the legacy of apartheid. Chapter 4 deals with
gender, and the concentration is on male and female characters. It is observed from the
analyses that men dominate women. Women are subordinates of men by virtue of being
women. In Chapter 5 we examine culture and find that culture can be used as an
instrument in the patriarchal Xhosa society to oppress women.
Our conclusion is that Ngewu's novel, Koda kube nini na? does not present democratised
images of men and women. The images still depict in traditional Xhosa culture. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek gender en kultuurvraagstukke in L.L. Ngewu se novelle Koda
kube nini na? Die doelstelling is om die invloed te ondersoek van hoe mans en vroue as
karakters voorgestel word. Die studie is veral gemotiveer deur die feit dat afgesien van
die nuwe demokratiese bestel in Suid-Afrika sedert 1994, bestaan daar steeds
aansienlike genderdiskriminasie in die Xhosa gemeenskap. Dit is die resultaat van ou
tradisionele praktyke wat teen vroue diskrimineer op grond van hulle geslag.
Hoofstuk 2 van die studie gee 'n oorsig van relevante teoretiese perspektiewe oor gender
en kultuur. Hoofstuk 3 ontleed die aspekte van karakter en ruimte in Ngevu se novelle
Koda kube nini na? Daar word bevind dat die karakters van die novelle afgerond is. Hulle
is kompleks en dinamies. Die ruimte in die novelle is konkreet, maar dit neem ook
simboliese betekenis aan daarin dat dit 'n groter beeld bied. Suid-Afrika bevind hom
steeds in die nagevolge van apartheid. Hoofstuk vier ondersoek gender, en daar word
aandag gegee aan manlike sowel as vroulike karakters. Daar word aangetoon uit die
analises dat mans tot 'n groot mate vir vroue domineer. Vroue is ondergeskik aan mans
op grond van hulle geslag. In hoofstuk 5 word aandag gegee aan kultuur. Daar word
bevind dat kultuur as 'n instrument gebruik kan word in 'n patriargale Xhosa gemeenskap
om vroue te onderdruk.
Die bevinding is dat Ngevu se novelle Koda kube nini na? nie 'n gedemokratiseerde
uitbeelding van mans en vroue gee nie. Die uitbeelding reflekteer steeds tradisionele
Xhosa kultuur.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52859
Date03 1900
CreatorsSimani, Nobathembu Alicia
ContributorsZulu, N. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format105 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds