Return to search

Images of women in Unyana womntu

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the role of women in the Xhosa novel, Unyana Womntu, written by Saule. The main aim is to investigate how images of women have developed or deteriorated
as a result of the changes in the South African society. It will be remembered, for instance,
that in traditional and colonial eras, images of women were subjected to patriarchy. One
expects a change in the status of women as depicted in literature because of consistent
demands that women are entitled to equal opportunities.
The theoretical aspects of gender and culture are discussed in Chapter 2 as the framework of
the study. Chapter 3 deals with plot, character and space in Saule's novel, Unyana Womntu
and how they are viewed in relation to gender and culture. A detailed analysis of gender and
culture is done in Chapter 4 of Unyana Womntu.
In the analysis of the gender and culture in Unyana Womntu, it is found that the images of
women presented in the novel are undergoing radical changes, such that some women seem
to fail to cope with changes. However, this does not mean that all women are incapable of
making informed choices in terms of their depiction in xhosa literature. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die rol van vroue in die Xhosa novelle Unyana Womntu geskryf deur Saule. Die hoofdoelstelling is om 'n ondersoek te doen van hoe voorstellings van Xhosa
vroue ontwikkel of verswak het as gevolg van veranderinge in die Suid-Afrikaanse
gemeenskap. Dit word byvoorbeeld onthou, dat in tradisionele en koloniale eras, die
voorstellings van vroue onderwerp is aan patriargale uitbeelding. 'n Mens sou 'n verandering
verwag in die status van vroue soos voorgestel in die letterkunde, op grond van die
voortdurende eise dat vroue geregtig is op gelyke geleenthede. Die teoretiese aspekte van gender en kultuur word in hoofstuk 2 bespreek as die raamwerk vir die studie. Hoofstuk 3 ondersoek die intrige, karakters en ruimte in Saule se novelle Unyana Womntu, en hoe hierdie aspekte uitgebeeld word met betrekking tot gender en kultuur. 'n Gedetailleerde analise van die uitbeelding van gender en kultuur in Unyana Womntu word gedoen in hoofstuk 4 van die studie.
In die ontleding van gender en kultuur in Unyana Womntu word daar bevind dat die
voorstellings van vroue wat aangebied word in die novelle aansienlike veranderinge
ondergaan, tot so In mate dat vroue daarin faal om met verandering tred te hou. Dit beteken
egter nie dat alle vroue 'n onvermoƫ het om ingeligte keuses te maak in terme van hulle
uitbeelding in die Xhosa letterkunde nie.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52882
Date04 1900
CreatorsMatshoba, Linda Cecil
ContributorsZulu, N. S., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format64 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0014 seconds