Return to search

St J Page Yako's poetry of prominent people

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002 / ENGLISH ABSTRACT: This study is divided into five chapters. The first chapter which marks the introductory
chapter deals with the general introduction to the entire study, the scope of the study,
statement of the aim and objectives of this study, also looks at the research methods and
gives St J Page Mbalana Yako's brief biographical sketch. The second chapter provides a
brief theoretical background to the study of poetry. This forms the basis upon which the
entire study will rest as it provides different poetic devices and stylistics, which reveal what
makes poetry.
The third and fourth chapters concentrate on a critical evaluation of Yako's poems. The
poetry, which is presented in these chapters, is selected from Yako's anthology entitled
Ikhwezi. It represents a particular genre from a wide range of poetic forms that Yako has
written. Chapter three concentrates on educators and the achievements of certain
individuals. Chapter four concentrates on traditional leaders. It is in this chapter that Yako
displays his expertise in the use of excellent and appropriate poetic devices and stylistics
in his poetry.
The fifth chapter contains general conclusions drawn from the entire study. Translations
are provided for each poem and are contained in the appendix that is found at the end of
this study, which is immediately followed by the bibliography.
Yako's endeavour to bring light to the nation through poetry is admirable. Further research
will unearth more art and craft in this author's poetry. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie is verdeel in vyf hoofstukke. Die eerste hoofstuk bied In algemene inleiding
tot die hele studie. Dit omskryf die omvang van die studie, die doelstelling en oogmerke,
die navorsingsmetodologie, en gee In kort biografiese skets van St. J. Page Mbalana
Yako.
Die tweede hoofstuk gee 'n kort teoretiese agtergrond oor die studie van poësie. Dié
hoofstuk dien as die basis vir die hele studie, omdat dit verskillende poëtiese middele en
stylvorme uitlig wat die verskynsel van poësie verklaar.
In die derde en vierde hoofstukke word gefokus op In kritiese evaluering van Yako se
gedigte. Die gedigte wat in hierdie hoofstukke aangebied word, is geselekteer uit Yako se
bloemlesing, getiteld Ikhwezi. Dit verteenwoordig 'n sekere genre uit In wye reeks
poëtiese vorme wat deur Yako gebruik is.
Hoofstuk drie se fokus is op opvoeders en die prestasies van sekere individue, en
hoofstuk vier konsentreer op tradisionele leiers. In hierdie hoofstuk word Yako se
kundigheid in die gebruik van uitstekende en toepaslike poëtiese middele en stylvorme
uitgelig.
Die vyfde hoofstuk bevat algemene afleidings gemaak uit die hele studie.
Vertalings vir elke gedig word gegee in die bylae aan die einde van die studie.
Yako se poëtiese bydrae is bewonderenswaardig. Verdere navorsing sal nog meer kuns
en vernuf in hierdie digter se poësie na vore bring.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53064
Date12 1900
CreatorsStengile, Msuthukazi Nontuthuzelo Unity, Yako, St. J. PageIkhwezi
ContributorsJadezweni, M. W., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format168 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0034 seconds