Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Informal discussions and the work experience of the researcher in the field of
health care raised concerns about the problems regarding the sexual health of
adolescents. This demonstrated the need for an integrated health care system to
promote adolescent sexual health.
Against this background the study was undertaken to:
• Identify the attitudes of adolescents towards sexual health.
• Determine their knowledge of sexual health
• Determine what the practice of sexual health by adolescents entail.
• Provide recommendations where applicable.
Triangulation, which is a combination of qualitative and quantitative research
methods, was used. The findings reflected the following:
• A positive attitude towards sexual health, but adolescents are involved in
high risk sexual behaviour.
• Sub-optimal knowledqë regarding sexual issues.
• A need for sexual education by parents and health workers, especially
nurses.
The following recommendations, are proposed:
• Sex education should start at an age as early as possible, at home, by
parents.
• Health workers should be trained to give proper information and advice to
adolescents about their sexual health.
• Condoms should be freely available and accessible to all the people of
Namibia.
• Adolescents should be actively involved in the promotion of their own
sexual health.
Keywords: Prevention of teenage pregnancy I Sexually transmitted diseases I
HIV I AIDS and Sex education. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Informele besprekings en praktiese ervaring van die navorser in die
gesondheidsorgveld het probleme rakende die seksuele gesondheid van
adolessente uitgewys. Dit het gedui op die behoefte aan 'n geïntegreerde
gesondheidsorgsisteem ten einde die seksuele welsyn van adolessente te
bevorder.
Teen dié agtergrond is die studie onderneem om:
• Die houding van adolessente teenoor seksuele welsyn te bepaal.
• Die kennis van adolessente omtrent seksuele welsyn te bepaal.
• Te bepaal wat die praktyk van seksuele welsyn van adolessente behels.
• Aanbevelings soos van toepassing te maak.
Die metode van triangulasie, wat 'n kombinasie van 'n kwalitatiewe en
kwantitatiewe navorsingsmedotiek is, is gebruik. Die bevindings reflekteer die
volgende:
• 'n Positiewe houding jeens seksuele gedrag, maar adolessente is
betrokke by riskante seksuele ged rag.
• Suboptimale kennis ten opsigte van seksuele kwessies.
• 'n Behoefte aan seksuele onderrig deur ouers en gesondheidswerkers,
veral verpleegkundiges.
Die volgende aanbevelings word voorgestel:
• Onderrig ten opsigte van seksuele gedrag moet op die jongste moontlike
ouderdom deur die ouers tuis gedoen word.
• Gesondheidswerkers moet opgelei word om die regte en relevante advies
en inligting aan adolessente oor te dra rakende hul seksuele gesondheid.
• Kondome moet vrylik beskikbaar en bekombaar wees vir alle inwoners
van Namibië.Adolessente moet aktief betrokke wees in die bevordering van hul eie
seksuele welsyn.
Sleutelwoorde: Voorkoming van tienerswangerskappelseksueel oordraagbare
siektes I MIV I VIGS en seksuele voorligting.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52077 |
Date | 04 1900 |
Creators | Lukolo, Linda Ndeshipandula |
Contributors | Welmann, E. B., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 146 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0018 seconds