Return to search

South Africa’s home policy and its foreign relations : a study of transitions since 1990

Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a study of South African transitions. A transition, within the
context of South African contemporary history, usually refers to the period in
the early 1990s when South Africa underwent a negotiated transition from
racial minority rule to a full democracy in 1994. This thesis takes a liberal
understanding of South Africa’s transition timeline and is not confined just to
South Africa’s political transition, but also examines transitions within
transitions. This will be done through three studies beginning with a survey of
the global political transitions that took place against the backdrop of South
Africa’s domestic political transition in the early 1990s. Secondly, we will look
at the role that national historical identity plays in diplomacy and international
relations and, more specifically, at the cultivation of a new historic identity in
South Africa’s international relations. Lastly, we will examine the policy
transitions that came in the “new” South Africa through a case study of the
nationalization debate. All three of these focuses will be studied through the
lens of South Africa’s foreign relations with China and the United States which
provides a unique vantage point for viewing the complexities. The goal of this
thesis is to develop a broader understanding of transitions in South Africa and
the role that the United States and China played in them. As this theme is
interrogated, some of the continuities and discontinuities will be exposed
between the “old” and “new” South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bestudeer Suid-Afrikaanse transisies. 'n Transisie, binne die
konteks van kontemporêre Suid-Afrikaanse geskiedenis, verwys gewoonlik na
die tydperk van die vroeë 1990's toe Suid-Afrika 'n bemiddelde oorgang
ondergaan het vanaf radikale minderheidsbewind na 'n volledige demokrasie
in 1994. Hierdie tesis neem 'n liberale benadering tot die tydperk waarbinne
hier periode beskou word en is nie beperk tot slegs Suid-Afrika se politieke
transisie nie, maar ondersoek ook transisies binne-in transisies. Dit sal
gedoen word deur drie ondersoeke, wat begin met 'n oorsig van die
wêreldwye politieke transisies wat op daardie stadium plaasgevind het teen
die agtergrond van Suid-Afrika se binnelandse politieke transisie van die
1990's. Tweedens sal ons kyk na die rol wat nasionale historiese identiteit
speel in diplomatiese en internasionale verhoudinge en, meer spesifiek, die
kultivering van 'n nuwe nasionale historiese identiteit in Suid-Afrika se
internasionale verhoudinge. Laastens beskou ons die beleidstransisies wat
ingekom het in die "nuwe" Suid-Afrika. Dit word gedoen deur 'n gevallestudie
van Suid-Afrika se debat oor nasionalisering. Al drie hierdie fokusse sal
beskou word deur die lens van Suid-Afrika se verhoudinge met Sjina en die
Verenigde State. Hierdie verhoudinge verskaf 'n unieke oogpunt waar
rondom die kompleksiteite van hierdie debat beskou kan word. Die doel van
hierdie tesis is om 'n breër verstandhouding te skep waarin Suid-Afrika se
transisies beskou kan word. Soos hierdie tema ondersoek word, word van die
kontinuïteite en diskontinuïteite van die "ou" en "nuwe" Suid-Afrika ontbloot.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97129
Date03 1900
CreatorsWhytock, Ian Alexander
ContributorsNasson, William Richard, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format118 pages
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0023 seconds