Return to search

An optimisation strategy for small airports

Thesis (MScEng (Civil Engineering))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The aviation industry is an extremely dynamic industry where all stakeholders need to
ensure that the operational margins are clearly identified and adhered to. Failure to
actively and continuously streamline operations might cause almost immediate
negative effects to a firm. Or in the worst case, might even cause overnight
insolvency and closure.
Just as for the other stakeholders it is equally important to the Airport Operating
Authority to be able to offer to its clients all required operational systems. In order to
be able to make an operational profit, it is important that the Airport Operating
Authority does not waste scarce resources on maintaining oversized components
within these systems.
The components of these systems are all intertwined and most play an important role
in the smooth running of the operations of the airport as a whole. It is clear that, if
one of these components is optimised, it should optimise the system it forms part of
which again should be beneficial to the airport-operational system as a whole.
In an effort to be able to identify those components that will have the biggest overall
effect on airport operations, it is proposed that the method of Analytic Hierarchy
Process be used. This method allows one to compare components that, under normal
circumstances, is considered to be incomparable. In other words, the AHP allows you
to compare apples with oranges.
Once these components are identified, one can use quantitative methods like
regression analysis to identify a more optimum solution.
This strategy does not promise a golden answer to operational problems but will assist
an airport authority eager to have as lean as possible operations.
It can be concluded that the strategy of identification, through utilisation of the
Analytic Hierarchy Process, and optimisation, through Quantative Methods, affords
the analyst a systematic approach to increase financial viability and sustainability of
an airport which may otherwise place a tremendous load on limited resources. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die lugvaart industrie is ‘n ongelooflike dinamiese industrie waar alle rolspelers ‘n
baie fyn oorsig moet hê, en behou, rakende hul bedryfs marge. Die gebrek aan
gedurige verfyning van bedryfs-hulpbronne kan ‘n onmiddelike nadelige effek op die
rolspeler se bedryfs-marge hê. Dit het in die verlede al gelei tot die skielike
bankrotskap en ondergang van gevestigde firma.
Net soos die ander rolspelers in die industrie, is dit vir die Lughawe Owerheid ook
belangrik om die benodigde sisteme daar te stel sodat verwagte dienste gelewer kan
word. Maar op dieselfde toon is dit nodig dat die Lughawe Owerheid nie skaars
hulpbronne spandeer op die onderhouding van oorbodige of onnodige groot
komponente van die onderskeie sisteme nie.
Die onderskeie komponente van die verskeie sisteme is meestal op een of ander
manier onderling afhanklik en ondersteunend van mekaar. Dit is egter duidelik dat,
sou een van die komponente geoptimiseer word, dit ‘n positiewe uitwerking op die
betrokke sisteem in geheel sou hê asook op die globale lughawe bedryfs-sisteem.
Dit is dus belangrik om daardie komponente wat die grootste impak op die onderskeie
sisteme sal hê, te identifiseer. Om dit te doen word dit voorgestel dat van die
Analitiese Hierargiese Proses (AHP) gebruik te maak. Hierdie proses laat toe dat
komponente wat nie dieselfde eienskappe het nie wel vergelyk kan word sodat ‘n
onderskeid en hierargie geskep kan word. Sodra die komponente geidentifiseer is wat
die grootste uitwerking op die verskillende sisteme sal hê, kan ‘n meer optimale
oplossing gesoek word deur die gebruik van kwantitatiewe metodes soos byvoorbeeld
Regressie Analiese.
Dit is dus duidelik dat die strategie van identifisering, deur gebruik van die “AHP”, en
optimisering, deur kwantitatiewe metodes, die analis ‘n werktuig gee om op ‘n
gestruktureerde manier die lewensvatbaareid van ‘n lughawe te verhoog wat andersins
groot druk plaas op skaars hulpbronne.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4360
Date03 1900
CreatorsDe Vos, Johan
ContributorsStrasheim, J. A. v B., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format68 p. : ill.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds