Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Before one can articulate the theory and practice of Islamic psychology, or speak of
its relationship to, or integration with, secular psychology, it is imperative that its
metatheoretical underpinnings be articulated and understood from the outset. It is
argued that this is especially important for the reader steeped in the Western scientific
tradition, since its secular metatheory has proved insufficient in accommodating the
Islamic worldview. Psychology in Islam is preoccupied with the afterlife - as a result,
the subjects of mental disorder and psychotherapy are heavily invested with religious
and moral significance. Mental disorder refers to such traits as lead to personal
destruction in the hereafter, while psychotherapy entails both the observance of all
(external) religious obligations as well as the (internal) purification of the self This
paper demonstrates firstly that Islamic psychology is a legitimate intellectual domain.
That, secondly, from an Islamic perspective, psychological theory is useless and
dangerous without a pious practitioner, and, thirdly, that the methodological hierarchy
that yields psychological theory is the opposite of its secular version. Lastly, it is
argued that while Sunni Islam dismisses the notion of free will, this in no way
diminishes the relevance ofIslamic psychology. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Voordat die teorie en praktyk van 'n Islamitiese sielkunde uiteengesit kan word, en
voordat daar sprake kan wees van die verwantskap of integrasie hiervan met sekulêre
sielkunde, is dit noodsaaklik dat die metateoretiese onderbou daarvan uiteengesit en
begryp moet word. Dit word aangevoer dat dit veral belangrik is vir die leser wat
geweek is in die Westerse wetenskaplike tradisie aangesien die sekulêre metateorie
van laasgenoemde nie voldoende is om die Islamitiese wêreld beskouing te
akkomodeer nie. Sielkunde binne Islam is behep met die lewe in die hiernamaals met
die gevolg dat die onderwerpe van geestesversteuring en psigoterapie swaar gelaai is
met godsdienstige en morele oorwegings. Geestesversteurings verwys na sodanige
eienskappe wat tot vernietiging in die hiernamaals sal lei, terwyl psigoterapie die
nakoming van alle eksterne godsdienstige verpligtinge sowel as die interne reiniging
van die self veronderstel. Hierdie tesis demonstreer, eerstens, dat Islamitiese
sielkunde wel 'n legitieme veld van intellektuele ondersoek is. Tweedens, word daar,
uit 'n Islamitiese perspektief, aangedui dat sielkundige teorie gevaarlik en nutteloos is sonder 'n godsdienstige praktisyn, en derdens dat die metodologiese hiërargie wat
sielkundige teorie lewer die teenoorgestelde is van sy sekulêre weergawe. Laastens
word daar geargumenteer dat terwyl Sunni Islam die begrip van vrye wilontsê, word
die relevansie van 'n Islamitiese sielkunde nie daardeur ondermyn nie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53478 |
Date | 12 1900 |
Creators | Long, Wahbie |
Contributors | Petty, Chris, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 48 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds