Assignment (MComm)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The recent procurement of modern fourth-generation fighter aircraft by the South
African Air Force (SAAF), severe budget constraints, as well as demographic
transformation of the South African National Defence Force (SANDF) impacted
heavily on the selection and training of SAAF pilots. Against this backdrop, this
predictive criterion-related validation study attempted to find an optimal battery to
predict various aspects of pilot training performance, using all SAAF qualified
pilots from 1997 to 2002 as the sample (N=107). Multiple regression analyses
were performed to construct a model which can be used to predict the success of
trainee pilots in three phases of pilot training, namely officers' formative training,
ground school training and practical flight training. Stepwise regression analyses
with training grade achieved as criterion were performed on the data for each of
the phases of training. Multiple correlations of 0,34 (p<0,001), 0,21 (p>0,05) and
0,22 (p<0,05) were obtained for flight, ground school and formative training results
respectively. Various recommendations regarding the present composition of the
battery are made / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die onlangse aanskaffing van moderne vierde-generasie vegvliegtuie deur die Suid
Afrikaanse Lugmag (SALM), sowel as omvattende begrotingsbeperkinge en die
demografiese transformasie van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW)
het In swaar impak op die keuring en opleiding van SALM vlieëniers gehad. Teen
hierdie agtergrond het hierdie voorspellende kriteriumgerigte valideringsstudie
gepoog om In battery saam te stel wat die verskeie aspekte van prestasie tydens
vlieëniersopleiding optimaal kon voorspel. AI die SALM vlieëniers wat gekwalifiseer
het van 1997 tot 2002 is in die steekproef ingesluit (N=107). Meervoudige regressieontledings
is uitgevoer om In model te bou wat die sukses van kandidaatvlieëniers
kon voorspel tydens die drie fases van opleiding, naamlik offisiersvorming,
grondskool en praktiese vliegopleiding. Stapsgewyse regressie-ontleding is gedoen
vir elke fase van opleiding, met opleidingspunt behaal as kriterium in elke fase.
Meervoudige korrelasies van 0,34 (p<0,001), 0,21 (p>0,05) en 0,22 (p<0,05) is
verkry vir vlieg-, grondskool-, en vormingsopleidingspunt onderskeidelik. Verskeie
aanbevelings in verband met die samestelling van die battery word gemaak.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50198 |
Date | 04 1900 |
Creators | De Kock, Francois Servaas |
Contributors | Schlechter, Anton, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of Business Management. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 31 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds