Return to search

'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal

Residential property not only provides in the basic needs of a person, but is also an indicator of an individual's wealth. The buying and selling of immovable property is complicated and the average person relies on the services of estate agents and banks.

The research problem was formulated as follows: Property valuers and estate agents with access to the same information sources determine different market values for the same property.

The research problem was researched by means of a literature study and empirical study. The methodology used by property valuers was described in the literature study. How estate agents determine the value of property was researched by means of an empirical study.

From the literature study a model was proposed to determine the value of residential property. The information gathered in the empirical study was compared with this model to provide an answer to the research problem.

OPSOMMING

Residensiële eiendom voorsien nie net in een van die mees basiese behoeftes van 'n mens nie, maar is ook een van die grootste aanduiders van 'n individu se welvaart. Die koop en verkoop van onroerende eiendom is 'n ingewikkelde en die deursnee persoon maak daarom van eiendomsagente en banke gebruik.

Die navorsingsprobleem is as volg geformuleer: Eiendomswaardeerders en eiendoms¬agente met toegang tot dieselfde inligtingsbronne bepaal verskillende waardes vir die¬selfde eiendom.

Die navorsingsprobleem is deur middel van ʼn literatuurstudie en ʼn empiriese ondersoek nagevors. Die werksaamhede en metodologie wat eiendomswaardeerders gebruik, is aan die hand van die literatuurstudie beskryf. Hoe eiendomsagente te werk gaan om die waarde van eiendom te bepaal is deur middel van ʼn empiriese ondersoek nagevors.

Uit die literatuurstudie is daar ʼn model voorgestel vir die bepaling van die waarde van residensiële eiendom. Die inligting wat met die empiriese ondersoek versamel is, is met die model vergelyk om antwoorde op die navorsingsprobleem te verskaf. / Public Administration / M. Tech. (Real Estate)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/2476
Date30 June 2006
CreatorsKruger, Andre
ContributorsGhyoot, V. G.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xiii, 115 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds