Thesis / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to contribute to the investigation of the methods in which serial
technique expresses meaning in the first movement of Arnold Schoenberg's Third Quartet,
Op.30.
It aims to add to the debate concerning Schoenberg's use of conventional formsparticularly
sonata form-in his serial music, by investigating how he manipulates the row to
playa narrative function, seemingly in opposition to its homogeneous nature.
The analytical section consists of a semiotic analysis based on the work of Jean-
Jacques Nattiez. It incorporates a narratological analysis which infers from the semiotic data
that Schoenberg's "idea", which is associated with notions of unity, is brought towards
fulfilment through his narrativization of the row in the context of sonata form. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om by te dra tot die ondersoek na die metodes met behulp
waarvan seriële tegniek "betekenis" tot uitdrukking bring in Arnold Schoenberg se derde
strykkwartet, op. 30.
Dit poog om 'n bydrae te lewer tot die debat oor Schoenberg se gebruik van
konvensionele vorms-in besonder sonatevorm-in sy seriële musiek te ondersoek, deur
middel van manipulasies van die reeks in diens van 'n narratiewe funksie, oënskynlik in
teenstelling met die homogene aard van die reeks.
Die analitiese gedeelte van die studie bestaan uit 'n semiotiese analise gebaseer op die
werk van Jean-Jacques Nattiez. Hierby word ingesluit 'n narratologiese analise waarin vanuit
die semiotiese data afgelei word dat Schoenberg se "idee", wat geassosieer word met
opvattings van eenheid, tot 'n slotsom gebring word deur middel van sy narrativering van die
reeks in die konteks van sonatevorm.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50448 |
Date | 04 1900 |
Creators | Jeffery, Christopher |
Contributors | Grove, Izak, Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 92 leaves |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0022 seconds