Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: One of the main subsystems of SUNSAT is the Attitude Determination and
Control System (ADCS), responsible for the orientation and positioning of the
satellite. Due to the integrated architecture of the system, several shortcomings
were identified. A possible solution to the problems is the implementation of a
distributed system. The design of a communication protocol for a distributed
system is the focus of this thesis.
An investigation on different network topologies and communication protocols as
well as error control techniques is carried out to establish a combination that
meets the requirements of the ADCS. Based on defined protocol specifications a
detailed protocol design is proposed. Then the protocol is implemented using a
layered software structure that emanates from the OSI layering model, to provide
well defined software structures and interfaces. A series of measurements have
shown that the protocol meets the functional requirements of the ADCS and
further provides reliable data transfer on the network. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die vernaamste dele van SUNSAT is die "Attitude Determination and
Control System" (ADCS) wat verantwoordelik is vir die orientasie en
posisionering van die satelliet. Verskeie tekortkomminge as gevolg van die
geYntegreerde argitektuurvan die stelsel, is geYdentifiseer. 'n Moontlike oplossing
vir die probleme is die implementering van 'n verspreide stelsel. Die ontwerp van
'n kommunikasie protokol vir 'n verspreide stelsel is die fokus van die tesis.
'n Ondersoek na verskeie netwerk topoloqie en kommukasie protokolle, asook
foutbeheer tegnieke is uitgevoer om vas te stel watter kombinasie die ADCS se
vereistes sal bevredig. 'n Gedetaileerde protokol ontwerp is voorgestel gebaseer
op gedefineerde protokol spesifikasies. Hierdie protokol is toe geYmplementeer
deur gebruik te maak van vlak gestruktureerde sagteware wat afkomstig is van
die OSI model, met die oog op goed gedefineerde sagteware strukture en
koppelvlakke. 'n Reeks meetings het aangedui dat die protokol die funksionele
vereistes van die ADCS bevredig en dat dit verder betroubare data verplasing
oor die netwerk verskaf.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52506 |
Date | 12 1900 |
Creators | Magano, Abram Tshwaro |
Contributors | Steenkamp, N.L., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 77 leaves : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0048 seconds