Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / The child's becoming is influenced by the education situation as a whole. The mother-child
relationship plays a crucial role to the child's becoming, hence the initial bonding between
mother and child is considered all-important. All further becoming is based on the motherchild
relationship.
Another factor that influences becoming is the family situation, with specific reference to the
father. Because the family functions in the context of a particular society, the shift of
emphasis in the modem family and social factors cannot be discounted in the discription of
becoming.
Becoming takes place in conjunction with learning, development and maturation. These
processes are differentiable but inseparable. The different domains of becoming and
development, namely the affective, cognitive, normative, physical and social, form the
overall context within which the child is investigated.
An adequate educational environment leads tot the child's adequate becoming. At the centre
of any adequate educational environment is the educator acting as mediator between child and
learning content. Both the primary and the secondary educational situation should comply
with the requisites for adequacy.
An empirical investigation was undertaken in accordance with ideographic research methods.
The status of overall becoming and development in children who had been subjected to
different types of daycare was determined in relation to the education situation as a whole,
which is why both the primary and the secondary educational situation were drawn into the
investigation.
This research has produced the finding that daycare does not necessarily harm the child's
becoming. The overall educational situation must be considered at all times. Daycare has
a recognisable influence on the child's becoming, but the mother-child relationship is the most
decisive factor for the child's becoming. / Kinderlike wording word deur die opvoedingsituasie as totaliteit belnvloed. Die moederkindverhouding
speel die allerbelangrikste rol by kinderlike wording. Daarom word die
aanvanklike binding tussen moeder en kind baie hoog aangeskryf. Alie verdere wording word
geskoei op die moeder-kindverhouding.
Die gesinsituasie, met spesifieke verwysing na die vader, is verdere faktore wat wording
belnvloed. Omdat die gesin binne 'n bepaalde samelewing funksioneer, kan die
klemverskuiwing van die moderne gesin en die samelewingsfaktore nie buite rekening gelaat
word by die beskrywing van wording nie.
Wording vind sy neerslag in samewerking met leer, ontwikkeling en ryping. Hierdie
begrippe is onderskeibaar, maar kan nooit geskei word nie. Die verskillende domeine van
wording en ontwikkeling, naamlik die affektiewe, kognitiewe, normatiewe, fisieke en sosiale
domeine, vorm die totaliteit waarbinne die kind beskou word.
'n Toereik:ende opvoedingsmilieu gee aanleiding tot toereikende wording by die kind. Midde
'n toereikende opvoedingsmilieu staan die opvoeder as bemiddelaar tussen die kind en die
inhoud. Die primere sowel as die sekondere opvoedingsituasies behoort aan die vereistes van
toereikendheid te voldoen.
'n Empiriese ondersoek is aan die hand van die ideografiese navosingsontwerp onderneem.
Die wording en ontwikkeling van kinders vanuit verskillende tipes dagsorg is bepaal. Die
wording en ontwikkeling van die kind in totaliteit word in aanmerking geneem. Wording
word dan in verband gebring met die opvoedingsituasie in sy totaliteit. Daarom is die
primere sowel as die sekondere situasies by die ondersoek betrek.
Hierdie navorsing bevind dat kinderlike wording nie noodwendig negatief deur dagsorg
beinvloed word nie. Die totale opvoedingsituasie van die kind moet telkens in berekening
gebring word. Dagsorg oefen wel 'n invloed op kinderlike wording uit, maar die moederkindverhouding
is die mees bepalende faktor by kinderlike wording. / Psychology of Education / D. Ed. (Psychology of Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17789 |
Date | 07 1900 |
Creators | Van Zyl, Erna |
Contributors | De Witt, M. W. (Maria Wilhelmina), 1946- |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (201 leaves) |
Page generated in 0.0023 seconds