Thesis (MScEng (Electrical and Electronic Engineering))--Univerity of Stellenbosch, 2011. / ENGLISH ABSTRACT: The design and simulation of hot electron bolometer sensors for the detection
of millimeter and terahertz wave radiation is presented. These devices can be
used for the formation of images or for spectroscopy in these frequency ranges.
Many molecules resonate and have absorption spectra over these ranges, allowing
for the identi cation, non-destructively and at a distance, of the constitution
of many di erent materials. The penetrating ability of the radiation
makes mm-wave and THz wave detectors ideal for security imaging. The design
and simulation of these devices predicts performance as mixers and as
interferometers. Manufacturing processes used while fabricating these thin
lm devices are outlined and experimental results are reported. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis bespreek die ontwerp en simulasie van warm-elektron bolometers
vir die waarneming van millimetergolf- en terahertz-straling. Sodanige
toestelle kan in bogenoemde frekwensiebereike gebruik word vir beeldvorming
of spektroskopie. Aangesien heelwat molekules binne hierdie bande resoneer,
kan die samestelling van 'n verskeidenheid materiale oor 'n afstand en op
'n nie-vernietigende wyse gedenti seer word. Die deurdringingsvermo van
millimetergolf- en terahertz-straling maak sulke detektors ideaal vir beeldvorming
in veiligheidstoepassings. Met die ontwerp en simulasie van hierdie
toestelle word gewys wat hul werkverrigting as mengers en interferometers kan
wees. Die prosesse wat gebruik is om hierdie dun lmtoestelle mee te vervaardig
word ook bespreek en eksperimentele resultate word aangebied.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/6468 |
Date | 03 1900 |
Creators | Northeast, David Bernard |
Contributors | Fourie, C. J., University of Stellenbosch. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 153 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.002 seconds