Thesis (MDram)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: In the field of choreography, there are many different emerging theories and methodologies.
One such theory uses the individual and unique performers to create and generate movement
vocabulary. For the student-choreographer, who is still developing their artistic voice, certain
markers need to be put in place in order to evaluate a creative process.
The aim of this study is to critically reflect on a particular practical process, develop a
language with which to structure improvisations, create the appropriate environment in which
effective exploration can take place and finally deliver criticism on the process.
This research study has a strong empirical component, focusing on my personal practice as a
choreographer.
This study also makes use of secondary source material that discusses the choreographic
process in general, and more specifically the use of improvisation in choreography, with
particular reference to the he theories and definitions of Michael Klien (2007) and Lavender
and Predock-Linnell (2001), as and the choreographic innovations and methods of Merce
Cunningham.
Finally, this study makes use of primary source material, in the form of first-hand
observations and personal interviews with a modern Physical Theatre Company, PUSH
Physical Theatre Company in Rochester, NY, USA.
Through the combination of the theories of Michael Klien (2007) and Lavender and Predock-
Linnell (2001) both a philosophical and practical methodology develops and emerges.
The results will show how the choreographic environment is engaged to not only simplify
and shorten the choreographic process, but also to enhance it. The intangible energetic
rapport between people, space and ideas can be harnessed as part of the process of
choreography. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskeie teorieë en metodologieë word tans binne die veld van choreografie ontwikkel.
Onder andere gebruik een so ‘n teorie die individu en unieke deelnemers om beweging en
bewegingsfrases te genereer. Vir die studente-choreograaf, wie tans nog in die proses is om
‘n kunstige stem te ontwikkel, is sekere merkers nodig om ‘n kreatiewe proses ten einde te
evalueer.
Die doel van hierdie studie is om krities oor ‘n spesifieke praktiese proses te reflekteer. Die
proses behels die ontwikkeling van ‘n taal waarmee improvisasies gestruktureer kan word;
om die gepaste omgewing te skep waarin effektiewe eksplorasie kan plaasvind en eindelik
om kritiek oor die proses te lewer.
Die navorsingstuk het ‘n sterk empiriese komponent wat meestal op ‘n persoonlike praktyk as
choreograaf fokus.
Hierdie studie maak van sekondêre material gebruik wat die choreografiese proses in die
algemeen, en meer spesifiek, die gebruik van improvisasie in choreografie, bespreek. Daar
word van die teorieë en definisies van Michael Klien (2007) en Lavender en Predock-Linnel
(2001), sowel as die choreografiese inovasies en metodes van Merce Cunningham, melding
gemaak.
Derdens maak hierdie studie gebruik van primêre bronne in die vorm van eerste-handse
observasies en persoonlike onderhoude met ‘n moderne Fisiese Teater geselskap, PUSH
"Physical Theatre Company" in Rochester, New York, VSA.
Deur die kombinasie van die teorieë van Klien en Predock-Linnell, word beide ‘n filosofiese
en praktiese metodologie ontwikkel.
Die resultate wys hoe die choreografiese omgewing aangewend word om beide die
choreografiese proses te verkort en te versterk. Die verweefde energieke dinamiek tussen
mense, spasie en idees kan gebruik word as deel van die proses van choreografie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/71756 |
Date | 12 1900 |
Creators | Nel, Dayne Elizabeth |
Contributors | Pienaar-Prigge, Samantha, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Drama. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 62 p. : col. ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0078 seconds