Return to search

Perceptions and experiences of undergraduate nursing students of clinical supervision

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Differences were observed in clinical demonstration and assessment techniques of clinical
supervisors involved with the supervision of undergraduate nursing students at an institution
of higher education. These differing techniques displayed by the clinical supervisors may
have implications for the standard of nursing care provided by the students and the
throughput of these students.
A qualitative approach with a descriptive design was applied to explore the perceptions and
experiences of the undergraduate nursing students’ on clinical supervision. Nine (n=9)
students were deliberately selected by means of purposive sampling from each year to
participate in focus group interviews. Nine 1st year students, nine 2nd year students, nine
3rd year students and nine 4th year students respectively constituted the groups that were
interviewed. Thus the total sample consisted of n=36 nursing students. Consent to conduct
the study was obtained from the Health Research Ethical Committee at Stellenbosch
University, as well the institution under study. Informed consent was obtained from all the
participants. Data collection was completed by two trained fieldworkers who were not
affiliated with the institution under study.
The interviews were analysed through content analysis. Six themes emerged from the data.
These included support, professionalism, realities of supervision, student preferences
regarding supervisors, experiences that relate to abusive behaviour and the clinical
supervision process. The findings indicated negative and positive experiences on clinical
supervision. Recommendations were proposed to enhance clinical supervision and the
learning experiences of student nurses.
Key words: Clinical supervision, undergraduate nursing, clinical supervisor, clinical practice,
differing techniques. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Verskille was waargeneem in kliniese demonstrasie- en assesseringstegnieke van kliniese
toesighouers wat betrokke is met die supervisie van voorgraadse verpleegstudente by 'n
institusie van hoër onderwys. Die verskille in tegnieke gedemonstreer deur die kliniese
toesighouers mag implikasies hê vir die standaard van verpleegsorg gelewer deur die
studente en die slaagsyfer van hierdie studente.
'n Kwalitatiewe benadering met 'n beskrywende ontwerp was toegepas om die persepsies
en ervaringe van die voorgraadse verpleegstudente oor kliniese supervisie te verken. Nege
(n = 9) studente vanuit elke jaargroep was bewustelik gekies by wyse van doelgerigte
steekproefneming om deel te neem in fokusgroep onderhoude. Nege 1ste jaar studente,
nege 2de jaar studente, nege 3de jaar studente en nege 4de jaar studente het
onderskeidelik die groepe gevorm waarmee onderhoude gevoer was. Die totale steekproef
het uit n=36 verpleegstudente bestaan. Toestemming om die studie te doen was vanaf die
Etiese Komitee vir Gesondheidsnavorsing by Stellenbosch Universiteit, asook die instelling
ter ondersoek verkry. Ingeligte toestemming is van al die deelnemers verkry. Data
insameling was deur twee opgeleide veldwerkers gedoen wat nie geaffilieer is met die
instelling ter ondersoek nie.
Die onderhoude was deur inhoudsontleding geanaliseer. Ses temas het uit die data
ontstaan. Dit sluit in ondersteuning, professionaliteit, realiteite van supervisie, student
voorkeure ten opsigte van toesighouers, ervaringe wat verband hou met mishandelende
gedrag en die kliniese supervisie-proses. Die bevindinge het negatiewe en positiewe
ervaringe oor kliniese supervisie getoon. Aanbevelings is voorgestel om kliniese supervisie
en die leerervaring van die studentverpleegsters te verbeter.
Sleutelwoorde: Kliniese supervisie, voorgraadse verpleging, kliniese toesighouer, kliniese
praktyk, teenstrydige tegnieke.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86575
Date04 1900
CreatorsDonough, Gabieba
ContributorsVan der Heever, Mariana M., Stellenberg, E., Stellenbosch University. Faculty of Medicine and Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing .
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format82 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0134 seconds