Return to search

Informed consent : communication and miscommunication in clinical trials

Thesis (MCur)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: Background
Informed Consent (IC) has been proposed as the optimal method for ensuring the
ethical entry of patients into clinical trials. IC is a vital part of the research process
and as such entails more than obtaining a signature on a form. The IC must be
given freely, without coercion, and must be based on a clear understanding of what
participation involves.
Aim
The overall aim of this study was to attain an understanding of participants'
knowledge regarding informed consent when participating in a research project.
Methods
The study was conducted at two public hospitals in a city in the Eastern Cape
Province of South Africa. The quantitative study used descriptive survey design. A
self administered questionnaire was used as a tool for data collection.
Results
The sample size consisted of 170 women with an average of 25.9 years. The
majority had completed secondary level education. More than half of the participants
did not have knowledge of the purpose of the original study. The majority of
participants did not have knowledge of their responsibilities. Forty-two percent gave
uninformative responses and 26% indicated they did not know their responsibilities.
None of the participants understood the concept of randomization. The majority
(85.9%) of participants indicated that information provided on the IC forms was
sufficient for them to decide to participate.
Conclusion
Despite extensive efforts to ensure that participants understood their participation in
the original studies, this study found poor recall of vital information for IC. A signed
informed consent does not guarantee that participants understand information given. Recommendations
The existing methods of communicating and obtaining of an informed consent seem
to be insufficient for participants to make an informed decision. A new approach with
more interactive features such as combination of audio-visual techniques might
increase the possibilities of the understanding. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond
Ingeligte toestemming (IT) is voorgestel as die optimale metode om die etiese
toelating van die pasiënte vir kliniese toetse te verseker. IT is 'n belangrike deel van
die navorsingsproses en as sodanig behels dit meer as die verkryging van 'n
handtekening op 'n vorm. Die IT moet vrylik gegee word, sonder dwang en moet
gebaseer wees op 'n duidelike begrip van wat die deelname behels.
Doel
Die algemene doel van hierdie studie is om 'n begrip van die deelnemers se kennis
met betrekking tot ingeligte toestemming te bepaal, wanneer hulle deelneem aan 'n
navorsingsprojek.
Metodes
Die studie is uitgevoer by twee openbare hospitale in ’n stad in die Oos-Kaap in
Suid-Afrika. Die navorsingsontwerp is beskrywend van aard en ’n kwantitatiewe
benadering is toegepas. ‘n Self-geadministreerde vraelys is as 'n instrument gebruik
om data in te samel.
Resultate
Die steekproefgrootte het bestaan uit 170 vroue met 'n gemiddelde ouderdom van
25.9 jaar. Die meerderheid van die vroue het opleiding tot op sekondêre vlak. Meer
as die helfte van die deelnemers het geen kennis van die doel van die oorspronklike
studie gehad nie. Die meerderheid van die deelnemers het ook nie kennis van hul
verantwoordelikhede gehad nie. Twee-en-veertig persent het nie toepaslike
antwoorde gegee nie en 26% het aangedui dat hulle nie weet wat hul
verantwoordelikhede in die studie is nie. Nie een van die deelnemers het die konsep
van verewekansiging verstaan nie. Die meerderheid (85.9%) van die deelnemers
het aangedui dat die inligting wat deur die IT verskaf word voldoende was om te
besluit of hulle aan die studie wou deelneem. Gevolgtrekking
Ten spyte van uitgebreide pogings om te verseker dat deelnemers hulle deelname
verstaan het in die oorspronklike toetsing, het hierdie studie die swak herroeping van
belangrike inligting aangaande IT bewys. ‘n Ondertekende ingeligte toestemming
gee geen waarborg dat die deelnemers die inligting waarvoor toestemming geteken
is, verstaan nie.
Aanbevelings
Die bestaande metodes van die kommunikasie en verkryging van ingeligte
toestemming blyk onvoldoende te wees om deelnemers ingeligte besluite te laat
neem. ‘n Nuwe benadering met meer interaktiewe eienskappe soos ’n kombinasie
van oudio-visuele tegnieke mag die moontlikhede om te verstaan, meer duidelik
maak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20157
Date03 1900
CreatorsMoloi, Gaotswake Patience
ContributorsKhondowe, Oswell, Damons, A., Stellenbosch University. Faculty of Health Sciences. Dept. of Interdisciplinary Health Sciences. Nursing Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format132 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0016 seconds