Return to search

Die lokale en distorsionele knik van gedeeltelike verstyfde flense van koudgevormde lipkanaal kolomme vervaardig uit tipe 3CR12 vlekvrye staal

M.Ing. / Die doel van hierdie verhandeling is om die basiese agtergrond in terme van die knikgedrag van vlekvrye staal to ondersoek wat sodoende 'n bydrae sal kan lewer tot die ontwikkeling van 'n meer volledige ontwerpspesifikasie vir die veilige en koste effektiewe strukturele aanwending van vlekvrye staal

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:uj/uj:9891
Date10 September 2012
CreatorsSlabbert, Johan
Source SetsSouth African National ETD Portal
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0018 seconds