Return to search

Small meetings : the application of psychodynamic thought in community work with South African children

On t.p.: Degree of Master of Arts (Clinical Psychology) / Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2003 / ENGLISH ABSTRACT: Community psychology in South Africa has been defined in antithesis to more traditional
psychotherapies such as psychoanalysis. It has been necessary, in the formative stage of community
psychology, to be clear about what it is not, in terms of establishing a progressive psychology that
meets an urgent need. So too, psychoanalysis started out needing to be very clear about how it
differed from previous practices, and what its aims were. Over the last hundred years
psychoanalytic thought has, however, undergone tremendous development. Perhaps it could be said
that its transmutation into a South African psychology is still underway. Community psychology
has been critiqued for its lack of theory, and few extended analyses of community psychology
interventions exist. By contrast, psychoanalysis offers detailed theoretical accounts and case studies.
It is proposed that both paradigms could benefit from an exchange of ideas.
There is a common misperception that community psychology focuses on external problems, while
psychodynamic therapy focuses solely on the intrapsychic. While this is not wholly true, it could be
said that children are conceptualised very differently by these two perspectives, and that this has
had implications for treatment. Recently, however, several South African practitioners have begun
to introduce psychodynamic thought into community interventions in enriching ways. They are
beginning to conclude that community psychology has necessarily been unable to utilise a depth
psychology approach, for a variety of legitimate reasons, but that this is the next step in meeting the
huge challenges of community work.
This study provides a discussion of the contributions of psychoanalysis to an understanding of child
development, as well as an examination of the ways in which community psychology has
conceptualised and worked with children. Empirical examples of the treatment of South African
children will be followed by a case study in which psychodynamic thought was combined with a
community-style intervention. The authors conclude that the link between internal and external
worlds is a complex one, especially in work with children. The internal and external seem, in effect,
to be indivisible, and any intervention hoping to be effective splits these two worlds to its own
detriment. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Gemeenskapsielkunde in Suid-Afrika word dikwels gedefineer in teenstelling met meer tradisionele
benaderings soos die psigoanalise. In die vormingsjare van gemeenskapsielkunde was dit
noodsaaklik om dit helder te definieer. Hierdie noodsaak het ontstaan weens die ontwikkeling van 'n
vooruitgaande sielkunde wat 'n dringende behoefte nakom. Op 'n soortgelyke manier moes
psigoanalise in die onstaansjare ook presies wees oor hoe dit verskil van vorige benaderings en oor
sy doelwitte. Oor die afgelope honderd jaar het psigoanalitiese denke egter geweldig ontwikkel.
Daar sou beweer kon word dat die posisie in 'n Suid-Afrikaanse sielkunde nog steeds onderweg is.
Gemeenskapsielkunde is al gekritiseer oor sy gebrek aan teorie en daar bestaan min uitgebreide
teoretiese verslae oor gemeenskapsintervensies. In teenstelling hiermee bied psigoanalise
breedvoerige berigte en gevallestudies aan. Dit word voorgestel dat beide benaderings sou kon baat
vind by die gemeenskaplike toepassing van idees.
Daar bestaan 'n algemene wanopvatting dat gemeenskapsielkunde op eksterne probleme fokus,
terwyl psigodinamiese terapie uitsluitend op die interne ingesteld is. Terwyl dit nie heeltemal waar
is nie, sou daar ook aangevoer kon word dat kinders baie verskillend gekonsepsualiseer word binne
hierdie twee perspektiewe. Dit hou implikasies vir behandeling in. Onlangs het verskeie Suid-
Afrikaanse praktisyne egter psigodinamiese denke verrykend begin aanwend in
gemeenskapsintervensies. Daar is tot die gevolgtrekking gekom dat gemeenskapswerk in die
verlede noodgedwonge nie 'n psigodinamiese benadering kon benut nie weens 'n verskeidenheid
van voor-die-hand-liggende redes. Die enorme uitdagings van gemeenskapswerk word in die
vooruitsig gestel.
Hierdie artikel verskaf 'n bespreking van psigoanalise se bydrae tot 'n begrip van
kinderontwikkeling, asook 'n ondersoek na die wyse waarop gemeenskapsielkunde oor kinders dink
en met hulle werk. Voorbeelde van die behandeling van Suid-Afrikaanse kinders word gevolg deur
'n gevallestudie, waarin psigodinamiese denke gebruik word in 'n gemeenskapsintervensie. Daar
word aangevoer dat die skakeling tussen interne en eksterne wêrelde 'n komplekse een is veral in
werk met kinders. Die interne en die eksterne blyk om in effek onskeibaar te wees en enige
intervensie wat hoop om effektief te wees, verdeel hierdie twee wêrelde tot sy nadeel.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53591
Date12 1900
CreatorsLazarus, Jana
ContributorsKruger, L., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format103, [60] p. ; ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.002 seconds