Return to search

Control, value, sense and system : dimensions of hierarchy in selected knowledge management theories

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2014. / ENGLISH ABSTRACT: Knowledge management is an organisational science field that is viewed by many as a
panacea to the challenge of successfully managing knowledge intensive organisations.
Knowledge management is marked by a clear departure from traditional management
thinking that viewed the ideal organisation as a bureaucracy with a clear hierarchical
structure. Much of this has been the natural result of advances in information
technology making new ways of working possible, but frequently, flatter structures are
advocated on the assumption that knowledge work is necessarily stifled in hierarchical
structures.
The thesis sets out to show that whilst this assumption might be true, it can also be
ideological if based on a naive conception of hierarchy and organisation. This is done by
describing various notions of hierarchy that go beyond the pure bureaucratic form.
Thereafter it is demonstrated that these more nuanced notions of hierarchy lie at the core
of some of the foundational knowledge management theories.
The first chapter gives an overview of management thinking; connecting and
contrasting scientific management with knowledge management. The case is made for
why many assume that knowledge management is inherently anti-hierarchical.
The second chapter describes the various notions of hierarchy by tracing the historical
origins of the word and exploring how it has found multiple meanings in the context of
society and organisations. Four prominent usage contexts of the notion of hierarchy
emerge. The first usage is that of control where hierarchy refers to bureaucracies. The
second usage examines the use of hierarchy in identifying various organisational
cultures (Markets, Clans, Adhocracies and Hierarchies). The third usage applies to
organisation sensemaking levels. The fourth usage refers to the use of hierarchy as it
applies to organisations as the coupling of systems and subsystems. In the third chapter it is demonstrated to what extent each of these notions of hierarchy
informs selected mainstream knowledge management theories. It is argued that there are
multiple contexts in which the notion of hierarchy can be used and observed in
knowledge management thinking.
The fourth chapter concludes by restating the multiple meanings of organisational hierarchy and discussing the implications for knowledge management. The thesis comes
to the conclusion that the notion of hierarchy is readily acknowledged and used in
knowledge management thinking, albeit in different contexts and in more nuanced ways
than merely as control. What is needed is to take these various contexts into account
before a claim can be made that hierarchy is bad or good for knowledge management. A
better conceptualisation of what is meant by hierarchy shows that such blanket claims
are neither accurate nor instructive. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Kennisbestuur is 'n veld in organisasiestudies wat deur baie mense gesien word as die
oplossing vir die bestuursprobleem van kennis-intensiewe organisasies. Kennisbestuur
word gekenmerk deur 'n duidelike afwyking van die tradisionele bestuursdenke wat die
ideale organisasie sien as 'n burokrasie met 'n duidelik hierargiese struktuur. Hierdie
afwyking is waarskynlik die natuurlike resultaat van voortuitgang in informasietegnologie
wat nuwe maniere van werk moontlik maak, maar soms word platter
strukture bepleit op die basis van die aanname dat kenniswerk in beginsel deur
hierargiese strukture benadeel word.
Die tesis probeer wys dat alhoewel so 'n aanname wel waar kan wees, dit ook ideologies
kan wees, veral wanneer gebaseer op 'n naïewe verstaan van hierargie en organisering.
Dit word gedoen deur verskeie vorme van hierargie, wat verfynings van die
burokratiese vorm is, te beskryf en daarna te demonstreer hoedat hierdie meer
genuanseerde konsepsies van hierargie baie van die hoofstroom kennisbestuursteorieë
informeer.
Die eerste hoofstuk gee 'n oorsig van bestuursdenke vanaf wetenskaplike bestuur tot
kennisbestuur. 'n Argument word gevoer oor hoekom baie mense aanvaar dat
kennisbestuur in wese anti-hierargies is. Die tweede hoofstuk beskryf die verskeie vorme van hierargie deur die geskiedkundige
oorsprong van die woord na te spoor en te wys op die vele maniere waarop dit neerslag
gevind het in die samelewing en spesifiek in organisasies. Vier prominente
gebruikskontekste word geïdentifiseer. Die eerste verwys na hierargie as kontrole in
burokrasieë. Die tweede ondersoek die uitbreiding van hieragie as 'n manier om
verskillende organisatoriese kulture te identifiseer (Markte, Klans, Adhokrasieë en
Hierargieë). Die derde gebruikskonteks het te make met vlakke van organisatoriese
singewing. Die vierdie konteks verwys na die gebruik van hierargie in die koppeling
van sisteme en hulle subsisteme soos dit in organisasie-denke neerslag vind.
Die derde hoofstuk demonstreer tot watter mate elkeen van hierdie gebruikskontekste
geselekteerde hoofstroom kennisbestuursteorieë onderlê. Daar word geargumenteer dat daar 'n veelvoud van kontekste is waarbinne hierargie in kennisbestuur gebruik en
waargeneem kan word.
Die vierde hoofstuk sluit af deur die verskeie betekenisse van hierargie op te som en die
implikasies vir kennisbestuur uit te stippel. Die tesis kom tot die slotsom dat hierargie in
kennisbestuur erken en gebruik word, alhoewel in verskeie kontekste en in meer
genuanseerde vorme as eenvoudige burokratiese kontrole. Wat nodig is, is om hierdie
verskeie kontekste in ag te neem voordat afdoende antwoorde gewaag kan word of
hierargie goed of sleg is vir die bestuur van kennis. 'n Beter konseptualisering van wat
met hierargie bedoel word wys dat afdoende antwoorde in die verband waarskynlik
onakkuraat is.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/86231
Date04 1900
CreatorsZhakata, Norwell
ContributorsMaasdorp, Christiaan Hendrik, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Information Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 113 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0027 seconds