Thesis (MEng)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis investigates the flow field and pressure distributions around cylinders at trans-critical Reynolds numbers using the k-ε Realizable turbulence model. A steady state 2-D and 3-D Fluent® model is successfully developed to evaluate the effects of changing various modelling parameters on the static pressure distribution around an infinite and finite cylinder. These parameters include surface roughness, cylinder rotation and air viscosity at the cylinder surface. The subsequent results obtained are compared to each other and to data trends from literature as well as measured experimental results and are found to be in good agreement. In addition a method for calibrating all developed methods based on their shear stress curves over a flat plate model is also successfully developed. The main objective is to find an appropriate single parameter which can be used for the rigorous adjustment of the pressure distribution around a cooling tower, which will allow for improved sensitivity analysis and modelling of cooling tower performance under wind conditions with and without meridional ribs located on the outer shell surface. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis ondersoek die vloeiveld en druk verdelings rondom silinders by trans-kritiese Reynolds getalle deur gebruik te maak van die k-ε Realizable turbulensie model. ‘n Bestendige toestand 2-D en 3-D Fluent® model is suksesvol ontwikkel om die uitwerking van die verandering van verskeie model parameters op die statiese druk verdeling rondom ‘n oneindige en eindige silinder te evalueer. Die laasgenoemde parameters sluit in oppervlak grofheid, silinder rotasie en lug viskositeit by die silinder wand. Die daaropeenvolgende resultate wat verkry word, word met data tendense uit die literatuur asook gemete data vanuit eksperimente vergelyk en goeie ooreenkoms i.t.v die data tendense is gevind. Verder is ‘n metode vir die suksesvolle kalibrasie van die ontwikkelde numeriese tegnieke ontwikkel. Die laasgenoemde kalibrasie metode is gebaseer op die vergelyking van skuifspanning kurwes vir vloei oor ‘n plat plaat model. Die hoofdoel van die navorsing is om ‘n geskikte enkele parameter te vind wat gebruik kan word vir die effektiewe aanpassing van die druk verdeling rondom ‘n koeltoring wat sal lei tot verbeterde sensitiwiteits analise en modellering van koeltoring verrigting onder wind toestande met en sonder meridionale ribbes geleë op die buitenste dop oppervlak.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97053 |
Date | 03 1900 |
Creators | Burger, Abri Andre Spies |
Contributors | Reuter, Hanno Carl Rudolf, Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Mechanical and Mechatronic Engineering. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 124 pages : illustrations |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0017 seconds