Return to search

'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement.

Hierdie dissertasie is ‘n beperkte studie wat die gebruik van
die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur ondersoek.
Mikrorekenaars het oor die afgelope paar jaar algemeen
beskikbaar geraak en, die gebruik daarvan in skole vir
akademiese sowel as vir administratiewe doeleindes het
spontaan ontwikkel. Ervaring in lande soos Engeland,
Skotland, Kanada en die VSA het egter sekere sleutel-aspekte
in sodanige ontwikkeling aangetoon wat die optimum
benutting van die mikrorekenaar in administrasie en bestuur
kan bevorder.
Daar is daarom, deur middel van onderhoude in Skotland en
Engeland, gepaard met ‘n omvattende lektuurstudie van die
situasie in hierdie lande asook in die VSA en Kanada, vier
van hierdie sleutelaspekte gefindentifiseer. ‘n Empiriese
studie in sekondere skole van die Natalse Onderwysdepartement
het getoon dat daar nog groot onsekerheid en gebrek aan
ervaring ten opsigte van rekenarisering in hierdie skole
heers. Verder was dit duidelik dat hierdie skole gevaar
loop om die foute wat in baie ander lande begaan is, te
herhaal. Die dissertasie word afgesluit deur gevolgtrekkings en aanbevelings wat moontlik daartoe kan lei dat die slaggate wat aangetoon is, vermy kan word en die voordele van ‘n goed beplande, effektiewe rekenaargesteunde administrasie en bestuurstelsel geniet kan word. This dissertation is a restricted study in which the use
of the computer in school administration and management
is investigated.
Micro-computers have become available over the past few
years and their use in schools for academic and professional
as well as administrative purposes has developed spontaneously.
Experience in countries such as England, Scotland, Canada and
the USA has shown certain key aspects in this development in
which the optimum use of the micro-computer can be improved.
Through interviews in Scotland and England associated with
a comprehensive literature survey of the situation in these
countries and in the USA and Canada, four of these key
aspects have been identified. An empirical study conducted
in secondary schools of the Natal Education Department shows
that considerable uncertainty and lack of experience in
respect of computerisation in the school still prevails.
Furthermore, it is certain that these schools are in danger
of repeating the errors which have arisin in other countries.
The study concludes with the drawing of conclusions and the
making of recommendations which could possibly lead to the
avoidance of these pitfalls and result in the enjoyment of
the advantages of a well-planned, effective computer-assisted
administration and management system. / Thesis (M.Ed.) - University of Natal, 1986.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:ukzn/oai:http://researchspace.ukzn.ac.za:10413/3977
Date January 1986
CreatorsCronje, Nicolaas Stephanus.
ContributorsNiven, J. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageother
Detected LanguageUnknown
TypeThesis

Page generated in 0.0015 seconds