Thesis (MBA)--Stellenbosch Unversity, 2006. / ENGLISH ABSTRACT: In project environments where periodical. standardised data exports from large relational databases serve as the source data for further repetitive manipulation, relational principles can be applied to automate or facilitate this process. The subsequent data model is only valid in environments where the recipient of these data exports has no influence on the data content or
structure, and where it can be relied upon these standardised exports not to change significantly over time. This paper discusses the development of a data application within the Development department of DaimlerChrysler AG that utilises standardised data objects as data sources, along with various aspects of the Relational and Entity models that enabled additional user generated
data to be related to the data structure. It further provides a brief introduction into Agile development strategies and iterative problem solving techniques as it pertains to database development. A working build of the application containing all the source code along with a
representative data set is supplied on a CD. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In projek omgewings waar standaard, periodiese data stelle dien as die bron vir verdere
repeterende data manupulasie kan data verhoudings modelle gebruik word om die proses te outomatiseer. Die werkende data model wat hierdeur gegenereer word is slegs geldig indien die klient geen beheer kan uitoefen oor die data struktuur of inhouds vorm wat as bron gebruik word nie. Dit moet ook geredelik aanvaar kan word dat die gestandardiseerde data struktuur nie
wesenlik sal verander met tyd nie. Die studie stel ondersoek in na die ontwikkeling van 'n data program binne die ontwikkelingsdepartement van DaimlerChrysler AG asook verskye beginsels aangaande die verhoudings en entiteits modelle soos van toepassing op die ontwikkelde program.
Gestandardiseerde data stelle dien as 'n periodiese data bron vir hierdie program en word deur verhoudings beginsels gekoppel aan data wat deur gebruikers gegenereer word. 'n Werkende kopie van die program gepaartgaande met 'n verteenwoordigende data stel asook alle oorspronklike programerings kode word op 'n CD voorsien.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50620 |
Date | 12 1900 |
Creators | Theron, Frederik J |
Contributors | Gevers, W., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 136 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds