Return to search

Terapeutiese perdry ter bevordering van bewustheid by die kind met Fetale Alkohol Sindroom

Text in Afrikaans with a summary in Afrikaans and English / The motivation for this study was to use animal-assisted therapy to the advantage of the child with Fetal Alcohol Syndrome.

The purpose of this study was to describe the use of therapeutic horse riding in Gestalt therapy and its influence on the awareness levels of the child with Fetal Alcohol Syndrome that present with Attention deficit/Hyperactivity disorder.

For the purpose of this study a quantitative research approach with a descriptive nature was used. Semi-structured interviews were used to compile information about a single child in a therapeutic milieu. This information was combined with information gathered from the literature to compile guidelines for the counsellor.

In this study horse riding was effectively combined with Gestalt play therapy to enhance the awareness levels of the child with Fetal Alcohol Syndrome. / Die motivering van hierdie ondersoek was om diergefasiliteerde terapie tot voordeel van
die kind met Fetale Alkohol Sindroom te benut.
Die doel van die studie was om die benutting van terapeutiese perdry in
Gestaltspelterapie en die invloed daarvan op die bewustheidsvlakke van die kind met
Fetale Alkohol Sindroom wat met Aandagafleibaarheid/hiperaktiwiteitsindroom
presenteer te beskryf.
Vir die doel van hierdie studie is kwalitatiewe navorsing met 'n beskrywende aard benut.
Semi-gestruktureerde onderhoude is gebruik om inligting in te samel rakende 'n enkele
kind in 'n terapeutiese milieu. Hierdie inligting is gekombineer met die inligting uit die
literatuur ten einde riglyne vir die berader op te stel.
In hierdie studie is perdry effektief by Gestaltspelterapie geintegreer om die kind met
Fetale Alkohol Sindroom se bewustheidsvlakke te verhoog. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M.Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1889
Date30 November 2004
CreatorsDe Villiers, Jolandi
ContributorsBloem, C. H. M.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (xiv, 153 leaves)

Page generated in 0.0023 seconds