Dissertation (PhD)--University of Stellenbosch, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: The central question of this thesis is whether education policy frameworks are sufficient
to transform the higher education system in South Africa. I hold that higher education
policy initiatives promulgated in statutory documents such as the White Paper 3 on
Higher Education Transformation of 1997 and the Higher Education Act of 1997 are not
sufficient to guide educational transformation in universities. My main claim is that as
higher education role players we also need to pursue practices driven from "inside"
(Gutman 1998: 34) whereby we can develop the "strength of will" to contribute towards
initiating equal access and development and, enhancing accountability and quality at our
universities.
I hold that in order to practice higher education transformation from "inside" (Gutman
1998: 34), one can justifiably pursue a reflexive democratic praxis for the reason that it
involves a form of "doing action" with some worthwhile, rational end in mind. It has to
do with engaging in reflexive and democratic action attuned to social experience, more
specifically higher education, where possibilities may be contemplated, reflected upon,
transformed and deepened. To deepen our understanding of our actions involves asking
questions about "what we have not thought to think" (Lather 1991: 156). I argue that
philosophy of education, more specifically conceptual analysis, is an indispensable means
by which we can develop such a deeper, clearer, more informed and better reasoned
understanding about the current shifts in higher education transformation in post- apartheid South Africa. Simultaneously, I use conceptual analysis to show why and how
the idea of a reflexive democratic praxis can become a "satisfying sense of personal
meaning, purpose, and commitment" (Soltis 1998: 196) to guide our activities as
educators in the higher education realm.
The general principle, which shapes a reflexive democratic praxis, is rationality.
Rationality is shaped by logically necessary conditions such as "educational discourse",
"reflexive action" and "ethical activity to promote the moral good" in the forms of truthtelling
and sincerity, freedom of thought, clarity, non-arbitrariness, impartiality, a sense
of relevance, consistency and respect for evidence and people. My contention is that
appealing to moral notions of rationality is where the strength of a reflexive democratic
praxis lies. In this sense I further elucidate rationality which I argue can create spaces for
achieving democratic education which, in tum, holds much promise for shaping teaching
and learning through distance education, research and community service in the context
of higher education transformation in South Africa.
I use "touchstones" which evolve out of rationality, namely access, relevance and
dialogism, to show how the idea of a reflexive democratic praxis can contribute towards
shaping higher education transformation in South Africa. I provide an overview of the
South African higher education policy framework, in particular its concern with issues of
equality, development, accountability and quality, which can be linked to and guided by
"touchstones" of a reflexive democratic praxis. A reflexive democratic praxis implies a shift towards socially distributed knowledge
production which in turn shapes higher education transformation. By reflecting on
instances related to the institution where I work, I argue that a more nuanced
understanding of higher education has the potential to initiate equal access and
,
development on the one hand, and to enhance accountability and quality on the other
hand. I conclude with the idea that a reflexive democratic praxis can provide higher
education practitioners with a conceptual frame to organise their discourses in such a way
as to contribute towards transforming their activities and that of their institutions. In this
way they might contribute towards addressing the demands of equality, development,
accountability and quality in South African higher education.
KEYWORDS: Philosophy of education, conceptual analysis, reflexivity, democracy,
praxis, higher education, transformation and South Africa. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale kwessie wat hierdie proefskrif aanspreek, is die vraag of die raamwerke vir
onderwysbeleid genoegsaam is vir die transformasie van hoër onderwys in Suid-Afrika.
Ek is van mening dat die proklamasie van inisiatiewe ten opsigte van die beleid vir hoër
onderwys in statutêre dokumente soos die Witskrif 3 oor die Transformasie van Hoër
Onderwys (1997) en die Wet vir Hoër Onderwys (1997) nie genoegsaam is om
transformasie aan universiteite te rig nie. My hoofstandpunt is dat ons, die rolspelers in
hoër onderwys, ook aandag moet gee aan praktyke wat "van binne uit" gedryf word
(Gutman 1998: 34). Op so 'n manier kan ons die "wilskrag" ontwikkel wat sal bydra tot
die inisiering van gelyke toelating en ontwikkeling en die versterking van
verantwoordelikheid en kwaliteit aan ons universiteite.
Ek is van mening dat dit geregverdig is om die transformasie van hoër onderwys "van
binne uit" te bewerkstellig deur 'n refleksiewe demokratiese praktyk omdat dit 'n soort
aksie verg wat 'n betekenisvolle rasionele doel het. Dit gaan oor refleksiewe en
demokratiese aksies wat afgestem is op sosiale ondervinding, veralop die hoër onderwys,
waar verskillende moontlikhede oorweeg kan word, daaroor gereflekteer kan word en dit
dan getransformeer en verdiep kan word. Ter wille van die verdieping van ons begrip van
ons aksies moet vrae gevra word oor "what we have not thought to think" (Lather 1991:
156). My argument is dat die filosofie van die opvoeding, meer spesifiek 'n konseptuele
analise, 'n onontbeerlike manier is om 'n dieper, duideliker, meer informatiewe en beter
beredeneerde begrip te ontwikkel van die huidige klemverskuiwings in die transformasie van die hoër onderwys in 'n post-apartheid Suid-Afrika. Daarmee saam gebruik ek
konseptuele analise om aan te toon waarom en hoe die idee van 'n refleksiewe
demokratiese praktyk 'n "satisfying sense of personal mearung, purpose, and
commitment" (Soltis 1998: 196) kan word om ons aktiwiteite as opvoedkundiges in die
hoër onderwys te kan rig.
Die algemene beginsel wat aan 'n refleksiewe demokratiese praktyk sy vorm gee is 'n
rasionaliteit. Rasionaliteit word gevorm deur logies-noodsaaklike beginsels, bv
"opvoedkundige diskoers", "refleksiewe aksie" en "etiese aktiwiteite wat goeie moraliteit
bevorder" soos dit aangetref word in die praat van die waarheid, opregtheid, vryheid van
denke, helderheid, nie-arbitrêrheid, onpartydigheid, 'n sin vir relevansie, konstantheid en
respek vir bewysstukke en mense. My standpunt is dat die sterkte van 'n refleksiewe
demokratiese beleid daarin geleë is dat dit aanspraak maak op morele kwessies van
rasionaliteit. Ek verklaar rasionaliteit in hierdie sin verder deur te beweer dat dit die plek
is om demokratiese onderwys te verwerklik, wat op sy beurt groot beloftes inhou vir
onderrig en leer deur middel van afstandsonderwys, navorsing en gemeenskapsdiens in
die konteks van die transformasie van hoër onderwys in Suid-Afrika.
Ek gebruik kwaliteitsaanduiders wat ontwikkel uit rasionaliteit, naamlik toeganklikheid,
relevansie en samevattings om aan te toon hoe die idee van 'n refleksiewe demokratiese
praktyk kan bydra tot die vorming van die transformasie van hoër onderwys in Suid-
Afrika. Ek verskaf 'n oorsig oor die raamwerk vir die Suid-Afrikaanse beleid oor hoër
onderwys, In die besonder oor aspekte soos gelykheid, ontwikkeling en verantwoordbaarheid, wat gekoppel kan word aan en geng kan word deur die
kwaliteitsaanduiders van 'n refleksiewe demokratiese praktyk.
'n Refleksiewe demokratiese praktyk impliseer 'n klemverskuiwing in die rigting van
sosiaal-verspreide kennisproduksie wat vorm gee aan die transformasie van hoër
onderwys. Deur te reflekteer oor gebeure wat verband hou met die inrigting waar ek
werk, argumenteer ek dat 'n fyner genuanseerde omskrywing van hoër onderwys die
potensiaal het om aan die een kant gelyke toeganklikheid en ontwikkeling te inisieer en
aan die ander kant om verantwoordbaarheid en kwaliteit te versterk. Ek sluit af met die
gedagte dat 'n refleksiewe demokratiese praktyk die praktisyns van hoër onderwys van 'n
konseptuele raamwerk kan voorsien wat hul diskussies op so 'n manier salorganiseer dat
dit sal bydra tot die transformasie van hulle aktiwiteite en die van die inrigtings waarby
hulle betrokke is. Op so 'n manier kan 'n bydrae gelewer word tot die aanspreek van die
eise van gelykheid, ontwikkeling en verantwoordbaarheid en kwaliteit van hoër onderwys
in Suid-Afrika.
SLEUTELBEGRIPPE: Filosofie van die opvoeding. konseptuele analise, refleksiwiteit,
demokrasie, praktyk, hoër onderwys, transformasie en Suid-Afrika.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52068 |
Date | 03 1900 |
Creators | Waghid, Yusef |
Contributors | Steyn, J. C., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Education Policy Studies. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 274 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0034 seconds