Thesis (MMus (Performance)--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The work represented here is a transcription for two pianos of Vladimir’s Round
Table, a relatively unknown, large-scale orchestral work by Stefans Grove.
This particular transcription involved an intensive study of the orchestral score in
order to best reproduce the work in the most effective way possible for two
pianos, as well as to create a sound and convincing work for the two-piano
repertoire.
The process involved academic as well as pianistic substantiations regarding the
inclusion or exclusion of various elements of the orchestral score. It is my hope
that the final product is a good representation of a work supported by academic
research but not so much as to exclude the possibility of freedom of performance.
The ultimate aim of this transcription is to hopefully re-ignite interest in the work
as well as to expose it to a wider audience and, in turn, encourage performance of
the work in its original form. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werk wat hiermee voorgelê word, is 'n transkripsie vir twee klaviere van
Stefans Grové se minder-bekende orkeswerk, Wladimir se Tafelronde (die
Afrikaanse titel wat op die titelblad van die manuskrip verskyn).
Die transkripsie het 'n deeglike studie van die orkespartituur behels om sodoende
die werk ten beste in die klavier-duo genre weer te gee, en om n oortuigende dog
bruikbare werk vir hierdie tipe repertorium te skep.
Ten einde die insluiting of weglating van bepaalde elemente van die
orkespartituur teen mekaar op te weeg, is die proses deur sowel akademiese- en
pianistiese oorwegings ingegee.
Ek hoop dat die finale produk verteenwoordigend is van n transkripsie wat deur
n akademiese ondersoek ondersteun is, terwyl dit ruimte laat vir praktiese
oorwegings wat met die uitvoeringsmoontlikhede en -beperkinginge van die
klavier-duo weergawe ter sprake kom.
Die hoofdoel met die transkripsie is om hopenlik hernude belangstelling in Grove
se orkeswerkte te wek; om dit aan 'n wyer publiek bekend te stel, en op sy beurt
uitvoerings van die werk in sy oorspronklike gedaante aan te moedig.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4136 |
Date | 03 1900 |
Creators | Hollins, Brendan Vincent |
Contributors | Roosenschoon, Hans, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music. |
Publisher | University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | Unknown |
Type | Musical Score, Thesis |
Format | 108 leaves of music |
Page generated in 0.0021 seconds