Return to search

Keyboard tuition for adult beginners : investigating Practical Piano Study 171 at the University of Stellenbosch

Thesis (MMus) -- Stellenbosch University, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: In 1999, two certificate courses were introduced at the Department of Music of the
University of Stellenbosch, namely the BMus Foundation Programme (preparatory) and
the Introductory Programme in Music. The BMus Foundation Programme aims to reach
students who intend doing the BMus Programme but do not meet the required standard
for the BMus Programme at the time of enrolment. On the successful completion of the
BMus Foundation Programme, these students can then be promoted to the BMus
Programme. The Introductory Programme in Music concentrates on students who have
had little or no prior formal theoretical or practical training in music. These students aim
to obtain, an understanding of the fundamentals off'music within the minimum period of
one academic year.
The Introductory Programme in Music is dual-functional:
Students can terminate their studies on completion of the course
or
11 Students who wish to continue their studies in music can enrol for the
BMus Foundation Programme on completion of the Introductory
Programme in Music.
The Introductory Programme in Music. consists of the following modules: Music Skills
171, Choir Singing 179 and Practical Music Studies: Preparatory 17l. The Practical
Music Studies: Preparatory 171 module concentrates on teaching students the basic
practical skills required to play an instrument. The student decides which instrument
he/she wants to study. This thesis focuses on piano and electronic keyboard instruction for Practical Music Studies: Preparatory 171. The course will be referred to as Practical
Piano Study 171 throughout the thesis. At the completion of the Introductory Programme
in Music, students need to have reached a Grade 3-4 (UNISA) level for Practical Piano
Study 171.
In this thesis, the present syllabus implemented for Practical Piano Study 171, is critically
investigated. This investigation includes the following: the forms of tuition offered, that
is, group and individual tuition, the curriculum material that is used and the curriculum
itself Furthermore, the psychological, physiological and mental make-up of the student
enrolling for this course in general will be discussed. In this instance, the umbrella term
"adult" is used. Attention is also given to teaching aids that can assist in piano and
electronic keyboard instruction. A demonstration video is included with the thesis in
order to illustrate its potential as a teaching aid. Suggestions based on the conclusions
drawn from this research are given for the improvement of Practical Piano Study 171. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Departement Musiek van die Universiteit van Stellenbosch het gedurende 1999
twee sertifikaat kursusse ingewy, naamlik die BMus Basisprogram (Voorbereidend)
asook die Inleidende Program in Musiek. Die BMus Basisprogram beoog om uit te reik
na studente wat die BMus Program wil volg, maar wat nie tydens inskrywing aan die
vereiste standaard van die BMus Program voldoen nie. Na die suksesvolle voltooiing van
die BMus Basisprogram, kan hierdie studente tot die BMus Program bevorder word. Die
Inleidende Program in Musiek konsentreer op studente wat min of geen teoretiese of
praktiese opleiding in musiek ontvang het nie. Hierdie studente se doelwit is om 'n begrip
van die grondbeginsels van musiek binne die minimale tydperk van een akademiese jaar
te bekom.
Die Inleidende Program in Musiek het 'n tweeledige funksie:
Die student kan die kursus teen die einde van die akademiese jaar
voltooi
of
11 Studente wat na voltooiing van die Inleidende Program in Musiek
graag met hul studies in musiek wil voortgaan, kan vir die BMus
Basisprogram inskryf
Die Inleidende Program III Musiek bestaan uit die volgende modules:
Musiekvaardighede 171, Koorsang 179 en Praktiese Musiekstudie: Voorbereidend
171. Laasgenoemde kursus konsentreer daarop om studente die basisse praktiese vaardighede wat vir die bespeling van 'n musiekinstrument vereis word, aan te leer.
Die student besluit watter instrument hy/sy wil bestudeer. Hierdie tesis fokus op
klavier- en elektroniese klawerbordonderrig vir Praktiese Musiekstudie: Voorbereidend
171. In hierdie tesis sal deurgaans daarna verwys word as Praktiese Klavierstudie 171.
Teen voltooiing van die Inleidende Program in Musiek behoort studente reeds 'n Graad
3 - 4 (UNISA) vlak in Praktiese Klavierstudie 171 te bereik het.
Die huidige leerplan wat vir Praktiese Klavierstudie 171 geïmplimenteer is, word in
hierdie tesis krities ondersoek. Dié ondersoek die volgende: die wyses waarop
onderrig aangebied word, dit wil sê, groep- en individuele onderrig, die kurrikulêre
inhoud wat gebruik word, sowel as die kurrikulum. Verder word die algemene
psigiese, fisiese en verstandelike aspekte van die student wat vir hierdie kursus inskryf,
bespreek. In hierdie instansie word die alomvattende term ''volwassene'' gebruik.
Aandag word ook geskenk aan die onderrighulpmiddels wat tot klavier- en elektroniese
klawerbord-onderrig kan bydra. 'n Demonstrasievideo word by hierdie tesis ingesluit
om die potensiaal daarvan as 'n hulpmiddel te illustreer. Wenke ter bevordering van die
Praktiese Klavierstudie 171 kursus wat op die gevolgtrekkinge van hierdie ondersoek
gebaseer is, word ter afronding aan die hand gedoen.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49730
Date12 1900
CreatorsDaniels, Delia Josianne
ContributorsSmit, M., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format178 leaves : ill., music
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0029 seconds