Return to search

Music in the community : a study of community music projects in the Western Cape, with specific reference to the Redefine Music Education Project, in Kuils River.

Thesis (MMus (Music))--University of Stellenbosch, 2009. / The initiation and establishment of community music projects have been increasing in
number in South Africa in the last decade due to the growing interest in these projects’
beneficial outcomes. Music education, music activities and a myriad of opportunities
through music are provided to under-privileged communities who would otherwise be
deprived thereof.
The Redefine Music Education Project is a community music project situated in Kuils
River and which draws learners from local impoverished communities and townships.
The efficient management of project, staff and learner commitment, and community
involvement has resulted in various project and learner achievements. However, it has
also undergone several setbacks and faces frequent challenges. Due to the Redefine
Music Education Project’s success rate and sustained years of operation, it is considered
as one of the Western Cape’s reputable community music projects.
This research study sets out by evaluating the need and role of a community music
project in disadvantaged communities as well as describing the qualities that make a
community music project successful. The research uncovered the impact that such a
project has on the individual and on local communities in the Western Cape.
A noteworthy result of the study is the fact that it serves as guidance and motivation to
other operating and upcoming community music projects. It also provides and opens
further opportunities of study and research regarding music in the community. / Die inisiëring en vestiging van gemeenskaps-musiekprojekte het in die laaste dekade in
Suid-Afrika toegeneem vanweë die groeiende belangstelling in die voordelige uitkomste
van hierdie projekte. Hierdie projekte bied musiekopvoeding, musiekaktiwiteite en
ontsluit geleenthede deur musiek aan minder bevoorregde gemeenskappe wat andersins
nie daarmee in aanraking sou kom nie.
Die Redefine Music Education Project is 'n gemeenskaps-musiekprojek geleë in
Kuilsrivier. Die projek staan grootliks in diens van leerders uit plaaslike verarmde
gemeenskappe en townships. Die doeltreffende bestuur van die projek, personeel en
leerder-toewyding, en gemeenskapsbetrokkenheid het verskeie projek- en
leerderprestasies tot gevolg gehad. Die projek het egter ook verskeie terugslae ervaar en
staar voortdurende uitdagings in die gesig. As gevolg van die Redefine Music Education
Project se suksesse en die hoeveelheid jare wat dit reeds bestaan, word dit gereken as
een van die Wes-Kaap se maatgewende gemeenskaps-musiekprojekte.
Hierdie navorsing evalueer die behoefte aan en rol van 'n gemeenskaps-musiekprojek in
minder bevoorregde gemeenskape. Dit ondersoek ook die kwaliteite wat so 'n projek
help om suksesvol te wees. Die navorsing toon uiteindelik ook die impak wat so 'n
projek op individue en op plaaslike gemeenskappe in die Wes-Kaap het.
'n Betekenisvolle resultaat van die studie is dat dit as gids en motivering dien vir ander
huidige en toekomstige gemeenskaps-musiekprojekte. Dit beskryf ook verdere
geleenthede vir studie en navorsing ten opsigte van musiek in die gemeenskap.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/3028
Date12 1900
CreatorsLe Roux, Babette
ContributorsMuller, Stephanus, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Music.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0025 seconds