Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2005. / ENGLISH ABSTRACT: A review of the literature shows the Beck-Depression Inventory (BOl), and its revisions, to
have received world-wide support over the past four decades as a screening instrument
for depression, proving to be robust amongst various populations and in various
translations. Although popular amongst health care practitioners in South Africa, the BOl
and its revisions are, however, currently unstandardised amongst South African
populations. This current research culminates in the development of a Xhosa translation
of the latest revision of the BOl, the BOl-II that accurately reflects the contents of the BOlli,
the BOl-Il-X. It is regarded as linguistically and grammatically robust enough to be
easily understood by a broad spectrum of Xhosa respondents. The development of the
BDI-II-X is discussed, and suggestions regarding future research are given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Oorsig van die literatuur dui aan dat die Beck Depression Inventory (BOl), en sy
hersienings, oor die afgelope vier dekades wêreldwye erkenning ontvang het as 'n meetinstrument
vir die identifisering van depressie, onder verskeie populasies en in verskeie
vertalings. Alhoewel dit populêr onder gesondheidspraktisyne in Suid-Afrika is, bly die
BOl, en sy hersienings, huidiglik ongestandardiseerd onder Suid-Afrikaanse populasies.
Die navorsing wat aangebied word, word saamgevat in die ontwikkelling van 'n Xhosa
vertaling van die nuutste hersiening van die BOl, die BOl-II, wat die inhoud van die BOl-II
akkuraat reflekteer, die BOl-li-X. Taalkundig word die BOI-II-X beskou as 'n vertaling wat
maklik onder 'n breë spektrum van die Xhosa populasie verstaanbaar is. Die ontwikkelling
van die BOI-II-X word bespreek, en aanbevelings rakende toekomstige navorsing word
aangebied.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50479 |
Date | 12 1900 |
Creators | Swart, Hermann |
Contributors | Steel, H. R., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 35 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0016 seconds