Return to search

Basoeto-plaasarbeiders in die Oos-Vrystaat

Thesis (MA) Stellenbosch University, 1955 / No abstract availble / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie is om 'n beeld te verskaf van die Basoeto as plaasarbeiders. Hulle vorm as't ware 'n groep op hulle eie wat heeltemal los staan vie die Basoeto van Basoetoland. Die meeste van hierdie plaasarbeiders is in die Oos-Vrystaat gebore, en het opgegroei te midde van 'n blanke omgewing. Die gevolg is dat hulle deur 'n proses van akkulturasie 'n lewenswyse van hulle eie geskep het, wat in sekere opsigte baie van die Basoeto se ou tradisionele lewenswyse verskil. Die eintlike doel van die studie is dan om meer lig te werp op hierdie besondere lewenswyse van die plaasarbeiders.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/19698
Date11 1900
CreatorsVan Rooyen, A. M.
ContributorsStellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology., Jacobs, Ivan
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format136 p. : map
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds