Return to search

How scientific terms are taught and learnt in the Intermediate Phase

Thesis (MEd (Curriculum Studies))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The study seeks to investigate how a language is used in teaching and learning of natural
science in the intermediate phase, with specific reference to the way in which isiXhosa
(learners’ home language) is used alongside English (the resource language and medium
of teaching and learning). My research investigated teaching and learning practice
materials in two classes and studied the roles of English and isiXhosa in mediating
cognitively challenging subject content, particularly natural science concepts and
terminology.
In chapter two I refer to different theoreticians to advance my argument around the use of
language as a tool to promote cognitive development and conceptual understanding in
areas of academic learning in this case, natural science. I looked at work done
internationally on cognitive development and then explored numerous research projects
conducted on the same issue in an African context around the use of indigenous
languages in teaching and learning. I also explored the Language in Education Policy
underpinning the natural science curriculum statement, particularly the distinction
between additive and subtractive bi/multilingualism. I will discuss the language of
science and investigate how this highly specialised natural science jargon is used to
convey understanding of science to learners who are not native speakers of English.
Classroom observations and interviews with teachers are used to gain insight into the use
of both isiXhosa and English in everyday teaching and learning. Teaching and learning
materials such as textbooks and learners’ work are also explored. These are attempts to
determine how natural science concepts and terminology are explained to learners and
which language is used and for what purposes?
The study concludes that the lack of materials in isiXhosa, coupled with unplanned code
switching to English and the extensive use of English borrowings affect learners’ ability
to understand cognitively challenging material. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek hoe taal gebruik word in die onderrig en leer van
natuurwetenskap in die interim fase met spesifieke verwysing na die wyse waarop
isiXhosa (die leerders se huistaal) saam met Engels (die taal van hulpbronne en van
onderrig-leer). My navorsing het die onderrig en leer praktyke van en materiaal in twee
klasse ondersoek en die rolle van isiXhosa en Engels bestudeer waar kognitief-komplekse
leermateriaal, veral natuurwetenskap konsepte en terminologie gebruik is.
In hoofstuk twee verwys ek na verskeie teoretici om my argument oor die gebruik van
taal as instrument om kognitiewe ontwikkeling en konseptuele begrip van
natuurwetenskap (in hierdie geval) te bevorder, te ondersteun. Ek ondersoek
internasionale perspektiewe op kognitiewe en konseptuele ontwikkeling in akademiese
kontekste, in hierdie geval natuurwetenskap, opgevolg deur ‘n verskeidenheid van
navorsingsprojekte op dieselfde onderwerp in die konteks van Afrika, veral wat betref die
gebruik van inheemse tale in leer en onderrig. Ek neem die Taal in Onderrig Beleid
onderliggend aan die natuurwetenskap kurrikulumverklaring in ag, met spesifieke
verwysing na die onderskeid tussen aanvullende en afbrekende twee- en meertaligheid.
Die taal wat in die natuurwetenskappe gebruik word, word ook onder die loep geneem en
die ondersoek fokus op die wyse waarop hierdie hoogs gespesialiseerde vaktaal gebruik
word om natuurwetenskap by leerders wat nie huistaalsprekers van Engels is nie, tuis te
bring.
Klaskamerwaarneming en onderhoude met onderwysers is gebruik om insig te verkry in
die gebruik van beide isiXhosa en Engels in daaglikse onderrig en leer. Onderrig- en
leermateriaal soos handboeke en leerders se werk is ook ondersoek. Hierdie is gedoen om
uit te vind hoe natuurwetenskap konsepte en terminologie aan leerders verduidelik word
en watter taal gebruik word vir watter doeleindes.

Die studie kom tot die gevolgtrekking dat ‘n gebrek aan onderrig- en leermateriaal saam
met onbeplande kodewisseling tussen Engels en Afrikaans en die uitgebreide gebruik van
leenwoorde uit Engels beïnvloed die leerders se vermoë om kognitief komplekse
materiaal te verstaan.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2189
Date12 1900
CreatorsWababa, Zola
ContributorsVan der Walt, C., University of Stellenbosch. Faculty of Education. Dept. of Curriculum Studies.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0366 seconds