Return to search

'n Studie van dorperskaapboerdery in die dorperlandgebied

Thesis (MScAgric) -- Stellenbosch University, 1993. / ENGLISH ABSTRACT: A model of interdependents that makes provision for the particular needs of dorper
sheep farming and is based on the relationship between the main groups of
behaviour determined variables, was constructed. This model served as a basis for
an interview schedule whereby personal interviews were held with 130 randomly
drawn dorper farmers in the summer rainfall area of the Dorperland. Various
independent and mediatory variables were examined and in certain cases it was
quantified. Thus certain relationships between the needs, aspirations and
endeavours of the respondents and their particular personal and environmental
factors were determined. The determination of the independent and mediatory
variables provide the extension officer with important background information
whereby the application/non-application of certain practices as well as the
efficiency of practice application are put into perspective. In this respect the
findings of this survey serve as an important reference point by which specified
extension actions could be evaluated in the future. The effectiveness of practice
application is determined on the basis of 5- and 10-point scales as well as a description of what is actually done. In doing this the existence of certain definite
differences between the perceptions of the respondent~ concerning the efficiency
of praxis application and the assessment of the interviewers, baled on •
description of what is actually done, was found. Practice accepta1Ce, •
manifested in efficiency is measured on the basis of particular effectivity stMcWds.
Thus relationships between the efficiency standards and certain personal, socioeconomical,
socia-psychological and biological-technical variables wet"d
determined. / AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Model van interafhanklikes wat voorsiening maak vir die eiesoortige behoeftes
van dorperskaapboerdery en gebaseer is op die verwantskap tussen die
hoofgroepe van gedragsbepalende veranderlikes, is gekonstrueer. Hierdie model
het as basis gedien vir 'n onderhoudskedule aan die hand waarvan persoonlike
onderhoude met 130 ewekansig gelote dorperboere in die somerreenvalgebied
van Dorperland gevoer is. Verskeie onafhanklike en bemiddelende veranderlikes is
ondersoek en in sekere gevalle is dit gekwantifiseer. Sodoende is verwantskappe
tussen die behoeftes, aspirasies en strewes van die respondente en bepaaIde
persoonlike- en omgewingsfaktore van sodanige respondente bepaal. Die
bepaling van die onafhanklike- en bemiddelende veranderlikes bied die voorligter
belangrike agtergrondinligting op grond waarvan die toepassing/nie-toepassing
van bepaalde praktyke asook die doeltreffendheid van praktyktoepassing in
perspektief geplaas word. Die mate waartoe sekere praktyke wat met
dorperskaapboerdery verband hou toegepas word. is ook bepaal. In hierdie verband dien die bevindinge van hierdie ondersoek as belangrike verwysingspunte
aan die hand waarvan bepaalde voorIigtingsaksies in die toekoms geevalueer kan
word. Die doeltreffendheid van praktyktoepassing is aan die hand van 5- en 10puntskale.
asook 'n omskrywing van wat werklik gedoen word, bepaaI. Sodoende
is die bestaan van sekere duidelike verskille tussen die persepsies van die
respondente wat betref die doeltreffendheid van praktyktoepassing en die aansIag
van opnemers, gebaseer op 'n beskrywing van wat werklik gedoen word, bevind.
Praktykaanvaarding, saos dit manifesteer in doeltreffendheid. is aan die hand van
bepaalde doeltreffendheidsmaatstawwe gemeet. Sodoende is verwantskappe
tussen die doeltreffendheidsmaatstawwe en sekere persoonlike, sosio-ekonomiese,
sosio-psigologiese en biologies-tegniese bepaal.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/58086
Date12 1900
CreatorsAckermann, Jacobus Johannes
ContributorsTerblanche, E. Ie F., Stellenbosch University. Faculty of AgricSciences. Dept. of Animal Sciences.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format367 blaaie : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds