Nature reserves in the City of Tshwane are under threat from ecological and historically significant decay due to the less defined nature of these landscapes. Architecture in form, function and technology can be developed in the in-between of nature and urban to act as conservator for these nature reserves. Utilizing the natural resources of nature to produce products for the urban dweller within a space that conserves the historical protective layers of the site. The space of interaction between nature and urban becomes the conservator, acting as active protector in terms of sustainable production, education and urban dweller interaction with the nature reserve and its continuous history of protection. / Natuurreservate in die stad Tshwane word bedreig deur ekologiese en historiese betekenisverval weens die minder gedefinieerde aard van hierdie landskappe. Argitektuur in vorm, funksie en tegnologie kan ontwikkel word in die tussen
ruimte van natuur en stedelike gebiede om as natuurbewaarder vir hierdie natuurreservate op te tree. Die natuurlike hulpbronne van die natuur kan gebruik word om produkte vir die stedelike inwoner te produseer binne ‘n ruimte wat die historiese beskermende lae van die terrein laat voortduur. Die ruimte van interaksie tussen natuur en stedelike word die bewaarder, wat optree as ‘n aktiewe beskermer in terme van volhoubare produksie, opvoeding en stedelike inwoner interaksie met die natuurreservaat en sy voortgesette geskiedenis van beskerming. / Mini Dissertation (MArch(Prof))--University of Pretoria, 2018. / Architecture / MArch(Prof) / Unrestricted
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:up/oai:repository.up.ac.za:2263/63672 |
Date | 04 1900 |
Creators | Visagie, Armand |
Contributors | Vosloo, Pieter Tobias, dokvis@nashuaisp.co.za |
Publisher | University of Pretoria |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Mini Dissertation |
Rights | © 2018 University of Pretoria. All rights reserved. The copyright in this work vests in the University of Pretoria. No part of this work may be reproduced or transmitted in any form or by any means, without the prior written permission of the University of Pretoria. |
Page generated in 0.002 seconds