Return to search

Developing a structured professional development program for engineering professionals within the public sector environment

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: South Africa is currently experiencing a time in which existing infrastructure is
reaching its design life end. With a growing economy and the increased level of
social development, existing infrastructure is under extreme pressure. South Africa is
also facing a challenge in which a need exists for engineering capabilities. These
capabilities include engineering skills to maintain and manage existing infrastructure,
plan for new infrastructure and construct new needed infrastructure.
This study looks at a possible solution towards the above mentioned challenges. As
a solution, the study proposes a professional development program to prepare
engineers to work in the environment of infrastructure development. More specifically
the program prepares civil engineers to work in public sector organisations
responsible for basic service infrastructure.
The research for the proposed professional development program is done by
comparing literature with feedback received from various industry professionals. By
doing this, the components for the proposed program were researched and identified.
The components for the proposed program are professional work experience,
professional training and structured mentorship. A further deliverable of the proposed
program is to assist candidates taking part in the program to register as professional
engineers on completion of the program. The study further showed the proposed
program should be structured in such a way that all the components mentioned
above work together interactively and should be centrally managed to ensure all the
goals for the program are being reached.
It is further stated that if the proposed program could successfully be implemented
and if all the stakeholders commit towards the goal of the proposed program, the
program could have a significant positive impact towards the challenges mentioned
above. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Suid-Afrika beleef tans 'n tyd waarin bestaande infrastruktuur besig is om hul ontwerp
tydperk te bereik. Met 'n groeiende ekonomie en die verhoogde vlak van
maatskaplike ontwikkeling is bestaande infrastruktuur onder geweldige druk. Suid-
Afrika staar ook tans `n uitdaging in die gesig in verband met onvoldoende getalle
professionele ingenieurs, veral in die omgewing van die instandhouding van
bestaande infrastruktuur, die konstruksie van nuwe infrastruktuur, en die beplanning
van verdere nodige infrastruktuur.
Hierdie studie ondersoek dus 'n moontlike oplossing tot bogenoemde uitdagings. As
'n moonlike oplossing stel die studie voor dat `n professionele ontwikkelingsprogram
vir ingenieurs saamgestel word. So `n program sal dus ingenieurs oplei en voorberei
vir werk binne die openbare sektor wat verantwoordelik is vir die ontwikkeling en
bestuur van basiese dienste infrastruktuur.
Die navorsing vir die voorgestelde professionele ontwikkeling program is gedoen
deur bestaande literatuur te vergelyk met inligting ontvang vanaf verskeie
professionele ingenieurs in die praktyk. Deur dit te doen, is die komponente vir die
voorgestelde program nagevors en geïdentifiseer. Die geïdentifiseerde komponente
vir die voorgestelde program is dus soos volg: professionele werkservaring, opleiding
en gestruktureerde mentorskap. 'n Verdere aflewering van die voorgestelde program
is om kandidate te registreer as professionele ingenieurs teen voltooiing van die
program. Die studie toon ook verder aan dat al die komponente, soos wat hierbo
genoem is, geïntegreerd moet plaasvind en dat die program gestruktureerd bestuur
moet word vanaf `n sentrale punt of organisasie.
Dit word dan verder genoem dat indien die voorgestelde program suksesvol
geïmplementeer kan word, en indien die verskeie belanghebbendes tot die program
hulle self tot die program kan verbind, die program 'n beduidende positiewe impak op
die uitdagings hierbo kan maak.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85671
Date12 1900
CreatorsNel, Coenraad Josephus
ContributorsWium, J. A., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Civil Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatxi, 126 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0018 seconds