Return to search

Evaluation of an inset programme for learning support assistants in the United Kingdom

Thesis (MEd)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: In England, education settings have embraced the philosophy that it is the
human right of pupils to be taught in inclusive schools with their peers. Part of
the school's readiness and willingness to accept all pupils requires that it adopt a
whole-school philosophy, which includes support staff provision, for example in
the form of teaching assistants.
Taking the above into account, the purpose of this study is to evaluate the effect
of participation in the NCFE Level 2 programme for teaching assistants on the
professional development of teaching assistants working as support staff in
inclusive classrooms. The research design is evaluative in nature and both
quantitative and qualitative methods of data collection are used.
The in-service programme was delivered during weekly three hour sessions over
a period of thirty weeks. The programme consisted of five units:
• Developing professional skills and knowledge
• Understanding legal and national requirements
• Supporting the teacher in relation to pupils' learning
• Exploring the management of pupils' behaviour
• Supporting pupils with special educational needs.
Analysis of qualitative data such as observations and interviews indicates that
participants benefited from programme participation and that, by the completion
of the prgramme, there was a marked increase in confidence, knowledge and
application of newly acquired skills. Analysis of quantitative data such as the pre
and post self-assessment questionnaires indicate a significant difference
between the pre and post scores on all the sections confirming improvement of
participants' levels of confidence, knowledge and application of practical skills.
It seems that programme participants benefitted significantly from participating in
this in-service training programme. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Opvoedkundige instellings is Engeland ondersteun die filosofie dat dit die
mensereg van leerders is om binne inklusiewe skole, saam met hulle
portuurgroep, onderrig te ontvang. As deel van skole se gereedheid en
bereidheid om alle leerders te aanvaar, is die implementering van 'n geheelskool
filosofie wat onder andere ondersteunings personeel byvoorbeeld
leerondersteunings assistente insluit.
In aansluiting by bogenoemde was dit die doel met hierdie studie om die effek
van programdeelname aan die 'NCFE Level 2 Certificate for Teaching
Assistants' te evaluaeer ten opsigte van die professionele ontwikkeling van
leerondersteunings assistente in inklusiewe skole. Die navorsingsontwerp was
evaluerend van aard en het beide kwantitatiewe sowel as kwalitatiewe metodes
van data insameling ingesluit.
Die indiensopleidingsprogram is weekliks aangebied in drie-uur sessies oor 'n
tydperk van dertig weke. Die program het die volgende vyf eenhede ingesluit:
• ontwikkeling van professionele vaardigheidskennis;
• begrip van nasionale beleidstukke en regsaspekte;
• ondersteuning van onderwysers met verwysing na leer;
• verkenning van die gedragshantering van leerlinge
• ondersteuning van leerders met spesiale onderwysbehoeftes.
Kwalitatiewe data analise dui daarop dat programdeelname bygedra het tot 'n
verhoging in die vlak van selfvertroue, 'n verbetering in die toepassing van nuutaangeleerde
vaardighede en 'n vermeerdering van kennis vir leerondersteunings
assistente. 'n Kwantitatiewe analise van voor en na programdeelname vraelyste,
dui op 'n beduidende verskil tussen die twee evaluerings metings en ondersteun
bogenoemde aanname ten opsigte van 'n verhoogde vlak van selfvertroue, 'n
verbetering in die toepassing van nuutaangleerde vaardighede en 'n toename in
kennis vir leerondersteunings assistente.
Uit bogenoemde kan dit afgelei word, dat leerondersteunings assistente
beduidend baat gevind het by deelname aan hierdie spesifieke indiensopleidings
program.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49956
Date12 1900
CreatorsMcLachlan, Benita
ContributorsEngelbrecht, P., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Educational Psychology.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Formatvii, 187 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0019 seconds