Text in English, abstract in English and Afrikaans / Dramatic changes in Newfoundland's environment and global developments during the
past decade, significantly influenced growing demands for restructuring the education
system of Newfoundland. Responding to these demands, Newfoundland educators
succeeded in creating a single unified non-denominational education system which
became fully operational at the beginning of the 1998/99 school year. This
achievement has been hailed by the majority of Newfoundlanders as a monumental
landmark in the provinces' lengthy experience with denominational education. As well,
it is viewed as pivotal in achieving educational excellence and ensuring that children
receive a relevant education that will prepare them for the demands of the next century.
The former education system (which consisted of four separate denominational school
systems operated jointly by the church and the state) had become too cumbersome and inefficient, thus adversely affecting the quality of education. This thesis looks in particular at the contextual realities and perspectives that
influenced the demands for changing the system. Such factors as the declining school
population, economic conditions, technological developments, as well as legal and
political issues have distinctly changed the Newfoundland society during the past
number of years, hence the necessity to restructure the education system. The thesis
furthermore discusses the proposed government model for restructuring the system and
highlights the proposals for improving education. It also focuses briefly on the minority
rights issue in Canada, as this has bearing on the legal rights of the church to educate in Newfoundland and its current role within the new structure. An evaluation of Newfoundland's educational reform initiatives (which includes the
views of key educators in Newfoundland on these issues), deals with some of the
problem areas which currently exist within the new system. However, the focus centres
mainly on the obvious improvements in such areas as management, organization,
parent involvement, curriculum development, educational achievement and
accountability. The impact of these reforms on the social, educational and political
dimensions of the Newfoundland society will only become evident in time, yet they hold
the promise of having a lasting impact on educational achievement. The remarkable
feature of the whole reform process is, that it was achieved from within. / Die ingrypende veranderings wat die Newfoundlandse gemeenskap oor die afgelope
dekade ondergaan het, tesame met ontwikkelings op wereldvlak, het aanleiding gegee
tot toenemende eise om die onderwysstelsel van Newfoundland te herstruktureer.
Gevolglik onderneem die Newfoundlandse regering 'n omvattende herondersoek van
die onderwys wat lei tot die vorming van 'n enkele, openbare, ge'integreerde
onderwysstelsel wat aan die begin van die skooljaar 1998/99 in werking tree. Hierdie
prestasie word as 'n besondere keerpunt in die onderwys deur Newfoundlanders
beskou, aangesien die behoud en vooruitgang van die Newfoundlandse gemeenskap
en onderwys daardeur verseker word. Voorheen het die onderwysstelsel uit vier
afsonderlike kerkskoolstelsels bestaan wat gesamentlik deur die staat en kerk op alle
vlakke beheer en bestuur is. Hierdie eiesoortige struktuur het die onderwys al hoe meer belemmer en opvoedkundiges genoodsaak om dit te hersien. Hierdie studie kyk eerstens na die vergestaltende faktore en lewensbeskouings wat die
onderwys in Newfoundland ten diepste raak. Faktore soos dalende geboortegetalle,
ekonomiese toestande, tegnologiese en staatkundige ontwikkelings dra veral by tot die
veranderde leefwereld van die Newfoundlander en noop die regering om die
onderwysstelsel daarby aan te pas en 'n onderwysmodel vir die toekoms te ontwerp.
Hierdie onderwysmodel wat alle komponente asook die struktuur van die
onderwysstelsel aanraak, word vervolgens ontleed. Aandag word ook gewy aan die
kwessie van minderheidsregte in Kanada, omdat dit die kerk se reg om onderwys in
Newfoundland te bedryf, raak. Laastens word die onderwyshervormings vanuit sekere
perspektiewe in oenskou geneem en die standpunte van sommige Newfoundlandse
opvoedkundiges word gestel. In die slotbeskouing word ook enkele probleme
ge'identifiseer. Die bespreking word egter hoofsaaklik gewy aan aspekte van die
onderwys wat alreeds verbetering toon soos onder andere onderwysbeheer en
onderwysorganisasie, ouerbetrokkenheid, curriculumontwikkeling en onderwyskundige ontwikkeling. Die toekoms sal bepaal hoe hierdie omvangryke en omvattende onderwysveranderings
die sosio-kulturele dimensies van die Newfoundlandse gemeenskap sal be'invloed,
terwyl dit die belofte inhou om 'n dinamiese verbetering te bewerkstellig. / Educational Studies / D. Ed. (Comparative Education)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17760 |
Date | 11 1900 |
Creators | Van Schalkwyk, Maria Catharina Dirkschen |
Contributors | Dekker, E. I. (Elise I.) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 1 online resource (v, 166 leaves) |
Page generated in 0.0032 seconds