Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: Local government in South Africa is mandated by legislation to develop an Integrated Development Plan (IDP) and a performance management system to direct and ensure the delivery of services to the communities that the municipalities serve. The implementation of performance management systems to plan, monitor and evaluate service delivery is not a new concept for the public sector. The development of the IDP and performance management system is an integrated process that requires municipalities to be able to align the planning, monitoring and evaluation processes. These processes should be undertaken to ensure that there is improved provision of service delivery. If planning processes fail to integrate performance management in the IDP and Service Delivery Budget Implementation Plan (SDIBP), monitoring and evaluation processes will not inform the affected municipalities on areas that must be improved to achieve better service delivery.
In South Africa the importance of implementing a performance management system that is aligned with the IDP is enshrined in local government legislation. The implementation of the legislation to realise alignment is achieved through a systematic approach that starts with the way in which a municipality is institutionally arranged to promote performance, as well as the processes of developing the IDP as set objectives, key performance indicators and targets, and undertaking monitoring and evaluation processes to measure whether the IDP objectives and key performance indicators are achieved.
The research is a case study reviewing the alignment of the IDP and performance management system of the Capricorn District Municipality (CDM). The study used purposive sampling and literature review to investigate the extent to which the IDP and performance management systems of CDM are aligned. The study recommends improvements that the CDM can implement to align the IDP and performance management system better based on the policy and legislative framework requirements for integrated development planning and performance management. It also suggests processes to develop the IDP and performance management system of the CDM and assesses the extent to which the CDM performance management system aligns with, and monitors and evaluates the IDP. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Plaaslike regering in Suid-Afrika word deur wetgewing bemagtig om ‘n Geïntegreerde Ontwikkelingsplan [GOP] en prestasiebestuurstelsel te ontwikkel om rigting te gee en sodoende dienslewering aan die munisipaliteite wat hulle bedien, te verseker. Die implementering van prestasiebestuurstelsels om dienslewering te beplan, monitor en evalueer is nie ‘n nuwe konsep in die publieke sektor nie. Die ontwikkeling van die GOP en prestasiebestuurstelsel is ‘n geïntegreerde proses wat munisipaliteite in staat stel om die beplanning, monitering en evaluering in lyn met mekaar te stel. Hierdie prosesse moet onderneem word om verbeterde diensliewering te verseker. Indien beplanningsprosesse faal om prestasiebestuur te integreer met die GOP en die Dienslewering- en Begrotingsimplementeringsplan [DLBIP], sal monitorings- en evalueringsprosesse nie die betrokke munisipaliteit kan inlig rakende areas wat moet verbeter om beter dienslewering te bereik.
In Suid-Afrika is die belangrikheid om ‘n prestasiebestuurstelsel te implementer wat in lyn is met die GOP, vasgelê in plaaslike bestuur wetgewing. Die implementering van die wetgewing om inskakeling te realiseer word bereik deur ‘n sistimatiese benadering wat begin by die manier waarop ‘n munisipaliteit institusioneel gerat is om prestasie te bevorder sowel as die prosesse vir ontwikkeling van die GOP as ‘n stel vasgestelde doelwitte, sleutel prestasie indikators en teikens en dan die moniterings- en evaluasieprosesse om te meet of die GOP doelwitte en sleutel prestasie indikators wel behaal is.
Die navorsing is ‘n gevalle studie wat die integrasie tussen die GOP en prestasiebestuurstelsel van die Capricorn Distrik Munisipaliteit (CDM) ontleed. Die studie gebruik doelgerigte steekproewe en literêre oorsig om die omvang van integrasie tussen CDM se GOP en prestasiebestuurstels te ondersoek. Die studie beveel verbeterings aan wat die CDM kan implementeer om integrasie tussen die GOP en prestasiebestuurstelsel te verbeter, gebaseer op die beleid en wetgewende raamwerk vereistes vir geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning en prestasiebestuur. Verder stel dit ook prosesse voor vir die ontwikkeling van die GOP en prestasiebestuurstelsel by CDM en bereken die omvang waartoe die CDM se prestasiebestuurstelsel inskakel met die GOP en dit ook moniteer en evalueer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/97157 |
Date | 04 1900 |
Creators | Khumalo, Ngwadeni Nompumelelo Yvonne |
Contributors | Rabie, Babette, Stellenbosch University. Faculy of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | xiv, 142 pages : coloured map |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds