Return to search

Opportunities for in-line, transistorbased technologies on MV and LV power distribution networks

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2000. / ENGLISH ABSTRACT: Once more opportunities exist for innovative technologies to be applied on MV and LV
power distribution networks to meet the new challenges set by government through its
National Electrification Programme (NEP) to electrify a further 2,5 million households of
which a large majority are in low-density rural areas. Electronic means of voltage
compensation of long MV and LV networks supplying these low-density rural areas are now
possible in the form of electronic voltage regulators mounted on the secondary side of
distribution transformers and service connection boxes along the LV feeders.
Furthermore, it is now possible to provide remote rural agricultural customers with singlephase
supplies supported by end-use technologies in the form of electronic phase converters
that eliminate the need for three-phase supplies. This hybrid of supply- and end-use
technologies together with Eskom's "self-build" policy has made the dream of Eskom grid
power a reality. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Nuwe geleenthede het na yore getree vir die toepassing van innoverende tegnologie op
medium- en laagspannings netwerke in antwoord op die uitdagings gestel deur die regering in
die vorm van die Nasionale Elektrifiseringsprogram (NEP). Die elektrifisering van 'n verdere
2,5 miljoen huishoudings waarvan die grootste gedeelte in yl bevolkte plattelandse gebiede is,
word in vooruitsig gestel. Spanningskompensasie van lang laag- en mediumspannings
netwerke word nou moontlik gemaak deur middel van elektroniese spanningsreguleerders,
gemonteer aan die sekondere kant van distribusie transformators en in diensaansluitingskaste
op laagspannings voerders.
Verder is dit ook nou moontlik om afgelee landelike plase met enkelfase krag, gerugsteun
deur eindverbruik tegnologie in die vorm van elektroniese fase omsetters, te voorsien. Die
beskikbaarheid van hierdie tegnologie elimineer die vraag na drie-fase krag. Hierdie hibriede
kombinasie van toevoer- en eindverbruik tegnologie in kohesie met die selfbou beleid van
Eskom, maak dit moontlik dat 'n droom van Eskom voorsiende elektrisiteit, in 'n werklikheid
omskep word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/51864
Date12 1900
CreatorsMeyer, Bernard
ContributorsBeukes, H. J., Stephen, R. G., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format113 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0014 seconds