Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Electronic government holds the promises of enabling government to become more
efficient in the delivery of services to the public. E-government would ultimately mean
that government departments would not work in isolation from each other. The electronic
environment would mean that databases would be linked and that information would be
shared across all levels of government.
There are a number of issues that are presently, and will increasingly in the future
impact on the success of e-government. The paradox for e-government is that while this
sharing of information, paints a picture of an ideal state of affairs, that would benefit both
citizen and state, there could be enormous effects on privacy. These are the ability for
government to compile comprehensive profiles on citizens without their knowledge or
consent. Another impact on privacy is that wrong information can be linked to the wrong
person thereby impacting on the identity of an individual. Data protection and record
management policies and legislation are necessary to protect personal data and
information. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Elektroniese regeringsdienste hou enorme voordele in om 'n meer effektiewe diens aan 'n
land se inwoners te lewer. 'n E-regering stel staatsdepartemente in staat om nie meer in
isolasie te werk nie, dat databasisse gekoppel en inligting op alle regeringsvlakke gedeel
kan word.
Daar is egter elemente in 'n e-regeringstruktuur wat 'n beduidende impak op die
toekomstige sukses daarvan kan uitoefen. Die paradoks van 'n e-regering is dat hoewel
dit 'n ideale prentjie skilder, dit 'n enorme impak op die privaatheid van beide die
inwoners en die regering van 'n land kan uitoefen. Dit voorsien 'n geleentheid waar die
regering 'n uitgebreide persoonsprofiel kan saamstel, sonder die medewete of
toestemming van die persoon. 'n Verdere aspek is dat die inligting aan die verkeerde
persoon gekoppel kan word, wat 'n negatiewe impak op die identiteit van so 'n persoon
kan hĂȘ. Dit op sigself maak data- en dokumentbeheer, beleide and wetgewing 'n
noodsaaklikheid voorvereiste vir die beskerming van persoonlike data en inligting.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50055 |
Date | 03 1900 |
Creators | Farelo, Maria |
Contributors | Fouche, B., Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of Information Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 55 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds