Return to search

Development of a novel air-cored permanent magnet linear generator for direct drive ocean wave energy converters

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: In hierdie tesis word ’n nuwe lug kern permanent magnet (PM) lineêre generator (LG) vir toepassing tot direk
aangedrewe (DA) oseaan golf energie omsetters (GEO) ontwikkel. Die nuwe LG word ontwikkel vanaf die
lineêre dubbel-kant topologie in ’n poging om probleme met die huidige longitudinale vloed (LV) yster kern
LGs, wat tot dusvêr oorheersend voorkom in eksperimentele DA-GEOs, te oorkom. Die grootste probleem met
hierdie LGs is die masiewe aantrekkings kragte tussen hul yster stators en die PM transleerders. ’n Groot hoeveelheid
strukturuele staal word benodig om die luggaping te handhaaf, terwyl die las op die laars ook ’n groot
probleem is. Die nuwe LG gebruik ’n lug kern stator wat alle aantrekkings kragte tussen die stator en transleerder
elimineer en dus die nodige strukturuele material verminder. Die topologie van die transleerder is ook
van so ’n aard dat die netto aantrekkings kragte op enige spesifieke PM ideaal nul is; dit verminder die strukturuele
materiaal selfs verder. Die transleerder het ook ’n nuwe transversale vloed pad wat die sogenaamde paarwyse
vloed koppeling wat in LV-LGs voorkom, en die negatiewe effekte daarvan, verhoed.
’n Aantal nuwe bydraes tot die veld van LGs vir DA-GEO word in hierdie tesis gemaak. ’n Nuwe topologie lug
kern PMLG is ontwikkel soos bespreek. Dit sluit in die ontwikkeling van analitiese en eindige element modelle
en ’n optimerings prosedure wat vinnig optimale dimensies vir minimum aktiewe massa van die nuwe LG vind.
In die ontwerp word dit ook gevind dat die drywingsdigtheid van LGs verbeter kan word deur zero oorvleuling
tussen die die stator en transleerder by die slag endte toe te laat. ’n 1 kW prototipe van die nuwe LG word ontwerp
en gebou; die uitvoerbaarheid van die konstruksie vir die nuwe topologie op ’n klein skaal word dus gedemonstreer.
’n Unieke toets opstelling word ook ontwerp en is gebasseer op bestaande toerusting in die vorm van
’n wind turbine generator en rug-aan-rug spannings bron omsetters. Met die toets opstelling word ’n enkel frekwensie
golf ge-emuleer om die teorie en simulasies te verifieer en word ook ’n voorspellende beheer strategie
geimplementeer, wat vir die eerste keer gedemonstreer word vir LGs vir DA-GEOs. Goeie ooreenstemming tussen
die gemete en gesimuleerde data bevestig die voorgestelde modellerings en ontwerps metodes. / AFRIKAANSE OPSOMMING: In this thesis, a novel air-cored permanent magnet (PM) linear generator (LG) is developed with application to
direct drive (DD) wave energy converters (WECs). The novel LG is developed from the linear double-sided topology
in an attempt to overcome the problems with current longitudinal flux (LF) iron-cored LGs, which have
so far been dominant in experimental DD-WECs. The biggest problem with these LGs is the massive attraction
forces between their iron stators and PM translators. A large amount of structural steel is required to maintain the
air gap, while the load on the bearings is also a large concern. The novel LG uses an air-cored stator which
eliminates any attraction forces between the stator and translator and hence reduces the required structural material.
Furthermore, the topology of the translator is such that the net attraction force on any particular PM is ideally
zero, which even further reduces the structural material required for the translator. A new transverse circulating
flux path is also introduced in the translator which prevents pair-wise flux coupling and its negative effects
as observed in LF-LGs.
A number of new contributions are made to the field of LGs for DD-WECs in this thesis. A novel topology aircored
PMLG is developed as described. This includes the development of analytical and finite element models
and an exhaustive optimisation procedure for quickly finding optimal dimensions for minimum active mass of
the novel LG. In the design it is also found that the power density of LGs can be improved by allowing zero
overlap between the stator and translator at the stroke ends. A 1 kW prototype of the novel LG is designed and
built; the feasibility of constructing the novel LG on a small scale is as such demonstrated. A unique test rig is
designed based on existing equipment in the form of a wind turbine generator and back-to-back voltage source
converters. The test rig allows emulation of a monochromatic wave for verifying the theory and simulations and
also allows for implementation of a predictive control strategy, which is for the first time demonstrated for LGs
for DD-WECs. Good agreement between measured and simulated data confirms the presented modelling and design
methods.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80267
Date03 1900
CreatorsVermaak, Rieghard
ContributorsKamper, M. J., Stellenbosch University. Faculty of Engineering. Dept. of Electrical and Electronic Engineering.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format168 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0017 seconds