Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2015. / ENGLISH ABSTRACT: The South African Government developed the REIPPPP to ensure the implementation of Green Economy and job creation policies, while mitigating the current power crises with the short lead times of RE technologies. Current South African literature is ambiguous when discussing the legitimacy of the REIPPPP and the overall understanding of the programme and its associated outcomes in terms of job creation, are therefore, vague. A need therefore exists to unpack the quantitative job creation submissions of the REIPPPP and to carry out an investigation into the opportunities and challenges associated with meaningful job creation. Through a non-linear iterative exploratory design, hinging on the researcher’s position within industry, this empirical research comprises of two components.
Firstly, a literature study informs the development of a meaningful job creation framework which is used to analyse the programme’s bid documentation and publicly available data. Secondly, mixed-methods are utilised to collect quantitative data from the DoE and qualitative data from job creation stakeholders.
The result is an enriched understanding of the REIPPPP in terms of meaningful job creation, identifying trends, similarities and unexpected outcomes across methods. The study concludes that the programme does create meaningful jobs yet data is misaligned and currently unavailable to the public. Secondly, since job creation is a feature of South African Government development policy, a more robust emphasis is required in the REIPPPP weighting and auditing process, which includes further research of intended benefits and suggested improvements to align job creation data. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Suid-Afrikaanse regering het die hernubare energie onafhanklike kragprodusent verkrygingsprogram ontwikkel om die voorsiening van die werksskeppingsbeleid en groen-ekonomiebelied te verseker. Huidige Suid-Afrikaanse letterkunde is dubbelsinnig wanneer die wettigheid van die program bespreek word. Die algehele begrip van die program en sy geassosieerde uitkoms is dus vaag. Daar is n behoefte om die kwantitatiewe werkskeppingvoorleggings te analiseer en om ondersoek in te stel in die geleenthede en uitdagings wat geassosieer word met betekenisvolle werkskepping. Deur n nie- lineêre iteratiewe ondersoekende ontwerp, wat gebaseer is op die navorser se posisie in die industrie, bestaan hieride empiriese navorsing, uit twee komponente.
Eerstens, lig n literatuurstudie die ontwikkeling van n betekenisvolle werkskeppingsraamwerk in, en word gebruik om die program se boddokumentasie en publieke data te analiseer. Tweedens, word gemengde metodes gebruik om kwantitatiewe data van die departement van energie te versamel asook kwalitatiewe data van werkskeppingbelanghebbendes.
Die resultaat is n meer verrykende verstandhouding van die hernubare energie onafhanklike kragprodusent verkrygingsprogram in terme van betekenisvolle werkskepping asook die identifisering van tendense en onverwagse uitkomste. Die studie kom tot die gevolgtrekking dat die program nie betekenisvolle werk skep nie en is tans onbeskikbaar vir die publiek. Tweedens, aangesien werkskepping 'n kenmerk is van die Suid-Afrikaanse regering se ontwikkelingsbeleid, word 'n meer robuuste klem vereis op die hernubare energie onafhanklike kragprodusent verkrygingsprogram se ouditeringsproses en verdere navorsing van die beoogde voordele word voorgestel.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/96791 |
Date | 04 1900 |
Creators | Stands, Sarah Reed |
Contributors | Brent, Alan, Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xi, 150 pages : colour illustrations, colour map |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0014 seconds