Return to search

Towards an ethical interpretation of equality

Summaries in English and Afrikaans / The aim of this thesis is to search for an "ethical" interpretation of equality. Although the current South African approach of "substantive" equality is better than mere "formal" equality, I fear that even substantive equality will again deny or reduce difference. An "ethical" interpretation of equality is a way of interpretation that radically acknowledges difference and otherness. I argue for an ethical interpretation of equality as an alternative to substantive and formal equality. The intersection between public space, equality and justice is essential to such an ethical interpretation. An ethical interpretation of equality requires that present South African visions of public space must be reconstructed and transformed continuously. This means that an ethical interpretation of equality rejects finality and closure in respect of public space. The visions of public space and perspectives of
equality that I support are alert to difference and otherness. My understanding of justice is that it is never fully achieved in the present. Justice functions as a future orientated ideal. The "ethical" in an ethical interpretation of equality reflects an awareness of the limits of any present system to encompass equality and justice completely.
Visions of public space, perspectives on equality and landscapes of justice (the features of the ethical intersection) form the main sections of the thesis. I discuss the South African Truth and Reconciliation Commission (TRC) as a manifestation of the ethical intersection between public space, equality and justice. The TRC was an outstanding example of reconstruction and transformation of public space. It was a
public space where each and every individual was treated equally while concrete contexts, specific circumstances and difference were taken into account. The TRC as event was inspired by the ideal of justice. The value of the TRC as a manifestation of the ethical intersection is the profound effect it may have on our interpretation of equality by demonstrating the limits of the substantive approach. / Die doel van hierdie proefskrif is om ondersoek in te stel na 'n "etiese" interpretasie van gelykheid. Alhoewel die huidige Suid-Afrikaanse benadering van "substantiewe" gelykheid beter is as blote formele gelykheid, vrees ek dat selfs substantiewe gelykheid weereens verskil sal ontken of gering skat. 'n "Etiese" interpretasie van gelykheid is 'n manier van interpretasie wat radikaal kennis neem van verskil en andersheid. Ek argumenteer vir 'n etiese interpretasie van gelykheid as 'n alternatief tot substantiewe en formele gelykheid. Die interseksie tuseen publieke spasie, gelykheid en geregtigheid is noodsaaklik vir so 'n etiese interpretasie. 'n Etiese interpretasie van gelykheid vereis dat huidige Suid-Afrikaanse visies van publieke spasie aanhoudend gerekonstrueer en
getransformeer moet word. Dit beteken dat 'n etiese interpretasie van gelykheid finaliteit en geslotenheid met betrekking tot publieke spasie verwerp. Die visies van publieke spasie en perspektiewe op gelykheid wat ek ondersteun is gevoelig vir verskil en andersheid. Ek verstaan geregtigheid as nooit volkome bereikbaar in die teenswoordige nie. Geregtigheid tree op as 'n toekomsgerigte ideaal. Die "etiese" in 'n etiese interpretasie van gelykheid weerspieel 'n bewustheid van die onvermoe van enige teenswoordige sisteem om gelykheid en geregtigheid volledig te omvat. Visies van publieke spasie, perspektiewe op gelykheid en landskappe van geregtigheid (die eienskappe van die etiese interseksie) vorm die hoofafdelings van die proefskrif. Ek
bespreek die Suid-Afrikaanse Waarheids-en Versoeningskommissie (WVK) as 'n manifestasie van die etiese interseksie tussen publieke spasie, gelykheid en geregtigheid. Die WVK was 'n uitstaande voorbeeld van die rekonstruksie en transformasie van publieke spasie. Dit was 'n publieke spasie waar elke individu gelyk behandel is terwyl konkrete kontekste, spesifieke omstandighede en verskil in ag geneem is. Die WVK as 'n gebeurtenis
is ge'lnspireer deur die ideaal van geregtigheid. Die waarde van die WVK as 'n manifestasie van die etiese interseksie is die diepgaande effek wat dit op ons interpretasie van gelykheid kan he deur die beperkings van die teenswoordige substantiewe benadering uit te wys. / Constitutional, International and Indigenous Law / LL.D.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17733
Date12 1900
CreatorsVan Marle, Karin
ContributorsVan Wyk, Dawid Hercules, Nedelsky, Jennifer
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
Format1 online resource (424 leaves)

Page generated in 0.0017 seconds