Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The cultural industries have been identified by the South African government as
having significant potential to generate employment and hence alleviate the wide
spread poverty suffered by many in the country. They have invested in the
cultural industries with a view to developing SMMEs that have the potential to
generate sustainable livelihoods. Craft, in particular is seen as an ideal vehicle
through which poverty alleviation can take place, due to the combination of low
technology requirements with high levels of manual labour.
This study looks at one such multi-site craft-based poverty alleviation
programme, Phumani Paper, and assesses the impact that it has had on the
poverty of its participants (so far). Drawing on relevant theory “poverty” is defined
as a deficiency with regard to three aspects of people’s lives: income, “human
development” and capacity building.
The results of the study indicate that the program did contribute to human
development, but that income generation was less successful. In this regard
success seems to depend on conditions at three levels of a programme: the
programme management, the project model and the individual participants.
Strategic intervention on these three levels will ensure that the impact of craft on
poverty is more effective. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die kulturele nywerhede is deur die Suid-Afrikaanse regering geïdentifiseer as ‘n
potensiële bron van werkskepping om te help om wydverspreide armoede in die
land aan te spreek. Die regering het op kulturele terrein belê in klein- en medium
sakeondernemings met die hoop dat hulle kan bydra tot die skepping van
volhoubare bestaansgeleenthede. Kunsvlyt word as ‘n ideale roete tot armoede
verligting gesien a.g.v. die kombinasie van lae tegnologie vereistes en intensiewe
handearbeid.
Die studie kyk na een sodanige kunsvlyt-gebaseerde programme vir armoedeverligting,
nl. Phumani Paper, en meet die impak wat dit (tot dusver) op die
armoede van diegene gehad het wat aan die program deelneem. Gebasseer op
relevante teorie word “armoede” in hierdie studie gedefinieer as 'n gebrek op drie
terreine van mense se lewens: inkomste, “menslike ontwikkeling” en
kapasiteitsbou.
Die resultate van die studie toon aan dat die program bygedra het tot menslike
ontwikkeling, maar dat die skepping van inkomste minder suksesvol was. Sukses
in hierdie verband blyk af te hang van kondisies op drie vlakke van 'n program:
die programbestuur, die projek-model en die individuele deelnemers. Strategiese
intervensie op hierdie drie vlakke sal verseker dat die impak van kunsvlyt op
armoede meer effektief is.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/16269 |
Date | 04 1900 |
Creators | Cohn, Taryn Claire |
Contributors | Ewert, J.W., Berman, K., University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Sociology and Social Anthropology. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xiv, 177 leaves : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0022 seconds