Thesis (MA)- University of Stellenbosch, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of the present study was to investigate the psychometric properties of
the Family Sense of Coherence Questionnaire (FSoC) for use among Northern
Sothos. Antonovsky and Sourani developed the FSoC-questionnaire to measure
the sense of coherence of families. The family sense of coherence is based on
the individual sense of coherence construct, which was developed by
Antonovsky. According to Antonovsky, families with a strong sense of coherence
will function better than families with a weak sense of coherence. Therefore
family functioning was used as criteria to validate the external validity of the
FSoC-questionnaire.
Olson, Russell and Sprenkle developed the Family Attachment and
Changeability Index (FACI-8) to measure family functioning according to the
Circumplex model. For the purpose of this study the two questionnaires were
translated to Sepedi (the language of the Northern Sotho). The reliability of the
two questionnaires was assessed by means of Cronbach-alpha coefficients. The
construct validity of the two questionnaires was assessed by means of
JOreskog's Goodness of Fit Index (GFI). The statistical analysis was done with
Statistica 6 software.
The results drawn from the present study indicates that the FSoC-questionnaire
is not a reliable and valid instrument to measure families' sense of coherence
among Northern Sothos. Significant high correlations with the FACI-8 however,
indicated that the FSoC might be considered for use among Northern Sothos, if
only the total scores are taken into consideration.
The FACI-8 however, proved to be a reliable and valid instrument to measure
family functioning according to the Circumplex model among Northern Sothos.
The conclusions drawn from the present study are that the FACI-8 is a suitable
instrument for use among the Northern Sothos, whereas the FSoC-questionnaire
is not. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van die huidige ondersoek was om die psigometriese eienskappe van
die Gesinskoherensie-vraelys (FSoC) wat deur Antonovsky en Sourani ontwikkel
was, vir gebruik onder Noord-Sothos te bepaal. Om hierdie doeleindes te bereik,
was die Gesinsfunksioneringsvraelys (FACI-8) wat deur McCubbin, Thompson
en Elver ontwikkel was, as 'n kriterium gebruik om die eksterne geldigheid van
die FSoC-vraelys te valideer. Die FACI-8 meet gesinsfunksionering volgens die
Kontekstuele-model van gesinsfunksionering, wat deur Olson, Russell en
Sprenkle ontwikkel was.
Volgens Antonovsky sal gesinne wat oor 'n sterk ontwikkelde koherensiesin
beskik, beter funksioneer as gesinne wat oor 'n swak ontwikkelde koherensiesin
beskik. Gevolglik was gesinsfunksionering as 'n maatstaf van gesinskoherensie
gebruik.
Die vraelyste moes eers na Sepedi (die taal van die Noorcl-Sotho) vertaal word,
alvorens die vraelyste afgeneem kon word. Die betroubaarheid van die vraelyste
was deur middel van Cronbach-alfa koêffisiênte bereken. Die konstrukgeldigheid
van die vraelyste was deur middel van JOreskog se Passingstoets bepaal. Die
statistiese verwerkings was deur middel van die Statistica 6 rekenaarprogram
behartig.
Die resultate van die huidige ondersoek dui daarop dat die FSoC-vraelys met
omsigtigheid benader moet word vir gebruik onder Noord-Sothos. Die FSoCvraelys
het nie bevredigende betroubaarheids- en geldigheidsindekse gelewer
nie. Die FSoC-vraelys het wel eksterne geldigheid getoon, wanneer dit met die
FACI-8 gevalideer was.
Die FACI-8 het betroubare en geldige metings van gesinsfunksionering volgens
die Kontekstuele-model onder Noord-Sothos in die huidige ondersoek gelewer.
Die gevolgtrekkings wat op grond van die huidige ondersoek gemaak word, is dat
die FSoC-vraelys nie bruikbaar is onder Noorcl-Sothos nie, terwyl die FACI-8 wel
gebruik kan word om gesinsfunksionering onder Noord-Sothos te meet.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/49914 |
Date | 12 1900 |
Creators | Bouwer, Andre |
Contributors | Greeff, A. P., Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Psychology. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | af_ZA |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Format | 56 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0019 seconds